Kan ons as Blankes nog uiteet ?

Na die omstrede Spur-insident, waar dié restaurantgroep ‘n blanke man verbied het om weer by hulle te eet nadat hy die ma van ‘n kind wat sy dogtertjie aangerand het daaroor aangespreek het, het sosiale media berig van ‘n werknemer van McDonalds wat spog dat sy in alle blankes se kos gespuug het. Volgens die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Beespastei

Wie hoe nie van pastei nie? Hierdie heilsame beespastei sal beslis ’n wenner wees. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 50 min. 15 ml (1 e) olie 500 g biefghoelasj 45 ml (3 e) meel 750 ml (3 k) sterk beesvleisaftreksel, warm 4 takkies tiemie 30 g botter 1 ui, fyn […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Meringue – brood

Lewer 1 koekbrood Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 50 minute 130 g sagte botter of margarien 100 ml suiker 3 eiers, geskei 250 ml (1 k) koekmeel 10 ml (2 t) bakpoeier 125 ml (½ k) melk 100 g okkerneute, gekap 100 ml strooisuiker Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n broodpan van 22 x […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sjololade – cremoratert

Hierdie resep is uit Herman Lessing se kookboek, Nog ‘n voorskoot. 1 x 10 g-sakkie gelatien 30 ml water 1 x 200 g-pakkie sjokoladeklapperkoekies 100 g (110 ml) botter, gesmelt 1 x 500 g-sakkie Cremora 250 ml yskaswater 2 x 385 g-blikke kondensmelk 250 ml suurlemoensap 5 ml vanieljegeursel 60 ml baie donker kakaopoeier 200 g frambose […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Beespastei

Hierdie gereg is die definisie van trooskos. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 2 uur 40 min. Deeg 200 g bruismeel 100 g botter sout 1 eier, geklits 115 ml koue water Vulsel 30 ml (2 e) meel sout en vars gemaalde peper 800 g beesvleis-ghoelasj 80 g botter 30 ml (2 e) […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lemoen koek

Genoeg vir 8-10 mense Bereidingstyd: 15 minute Baktyd: 45 minute 125 g ongesoute botter 15 ml (3 e) lemoenskil 250 ml (1 k) strooisuiker 3 eiers 500 ml (2 k) bruismeel 125 ml (½ k) maas LEMOENSTROOP sap van 3 lemoene 30 ml (2 e) heuning 4 kardamompeule, gekneus 1    Voorverhit die oond tot 180 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!