Hoender-en-piesangpizza

Lewer 12 pizzabasisse Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 6 minute KORS 650 g (4¾ k) bruismeel 420 ml jogurt 1 sakkie (10 g) kitsgis 5 ml (1 t) papawersaad 5 ml (1 t) sesamsaad knippie sout semolina om op uit te rol VULSEL 4 hoenderborsies, gaar gestoom en in stukke geskeur 60 ml (¼ k) gemengde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Beesvleis – sate

Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. SOUS ’n hand vol vars koljander, fyn gekap 30 ml (2 e) sojasous 2 rooi brandrissies, fyn gekap 3 knoffelhuisies, fyngedruk 15 ml (1 e) bruinsuiker 5 ml (1 t) olie sout en peper 30 ml (2 e) olie VLEIS EN RYS 400 g steak, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dadelpoeding

Is jy lus vir iets klewerigs en soet? Beproef hierdie resep. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50 min. 200 g dadels, ontpit en in dun skywe gesny 2,5 ml (½ t) koeksoda 200 ml kookwater 75 g botter 175 g donkerbruin- of muscovado-suiker 10 ml (2 t) fyn gemmer 10 ml (2 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Poolse Paaskoek

Pole se mees tipiese Paaskoek, die Babka, wat letterlik “ouma” in Pools beteken, word eintlik wêreldoor gebak, met miskien ’n kinkel hier en daar. Dié ryk suurdeegbroodkoek word in Rusland ’n Koelisj en in die Oekraïne, Paska genoem. Daar word dit, net soos in Amerika, in ’n blik gebak wat dan tipies lyk soos die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sjokolade-meringue-tert

Klewerig in die middel en heerlik! GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 35 min. 300 g sjokoladekoekies, fyn gemaak 100 g botter, gesmelt Vulsel 200 g donker sjokolade, gekap 100 g botter 60 ml (¼ k) strooisuiker 2 eiers 3 eiergele 120 ml meel Meringue 5 eierwitte 160 ml (⅔ k) strooisuiker 10 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Goedkoop sjokolade-balletjies

LEWER 30-35 BALLETJIES Bereiding: 15 minute Verkoeltyd: 10 minute 1 pak (200 g) Tennisbeskuitjies 250 ml (1 k) versiersuiker 125 ml (½ k) kakao 125 g botter, gesmelt 5 ml (1 t) vanieljegeursel 125 ml (½ k) fyn appelkooskonfyt klapper om in te rol Maak die beskuitjies fyn in ’n voedselverwerker of rol fyn met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Romerige appel tert met sjokolade jogurt

Hoofbestanddeel van Kellogg’s: Kellogg’s Coco Pops LEWER 1 REGHOEKIGE TERT KORS 750 ml (3 k) Kellogg’s Coco Pops-krummels (maak dit met ’n voedselverwerker) 3 ml (opgehoopte ½ t) kaneel 125 ml (½ k) gesmelte botter VULSEL 150 g roomkaas 1 tin (400 g) pastei-appels, tot ’n puree verwerk 2 eiers, geklits 30 ml (2 e) heuning […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Biefstuk pot

Hierdie heilsame maaltyd is nommerpas vir ’n koue winteraand. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 40 min. 45 ml (3 e) olie 2 uie, in skywe gesny 2 cm-gemmer, gerasper 8 knoffelhuisies, gekap 1 kaneelstok 4 groen brandrissies, gekap 2 kardemompeule 2 naeltjies 1 kg braaibiefstuk (of soortgelyk) 400 g-blik gekapte tamaties 15 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ma Piet se patatwiele

Bestanddele 1 rol skilferkorsdeeg 2 groot wurgpatats 10 ml (2 t) fyn kaneel 10 ml (2 t) vlapoeier 5 ml (1 t) donkerbruin, taai bruinsuiker per wiel 200 ml melk 250 ml (1 k) vars room Maak so Voorverhit die oond tot 180 °C. Laat die skilferkorsdeeg ontdooi tot amper sag. Rol af van plastiek. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!