Suid Afrika vir ‘n pot lensie sop?

Elke vyf jaar word die inwoners in Suid Afrika opgeroep om te kom stem. ‘n Mengelmoes van verskillende rasse, gelowe, volke en immigrante wat die “Reënboognasie” gedoop is. Genadiglik kom die woord Afrikaner nie daarin voor nie! Die betekenis daarvan is dat die ware nasionalistiese Afrikaner nie deel het aan dié wanstaltige “nasie” nie. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Al hoe meer oeste word gesteel, hulle steel ons land rot en kaal

Die sogenaamde doodskis saak het die aandag gevestig op probleme van boere wie se oeste eenvoudig gestroop word. In die betrokke saak het die boer afgekom op iemand wat besig was om sy sonneblomme te stroop. Reeds etlike jare gelede het die SABC program, Fokus, ‘n program gehad oor boere naby Bapsfontein wie se mielies […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kleiner maar duurder – verbruikers moet maar hoes

Die verbruiker word weereens ingedoen met die formaat waarin sekere kommoditeite aangebied word. Koeldrank verspreiders het reeds weggedoen met hul blikkies van 340ml inhoudsmaat en dit vervang met houers van 330ml. Nou word die 500ml houer vervang net ‘n 400ml plastiese houer. Die verskoning wat aangevoer word is dat verbruikers se suikerinhoud sodoende verlaag word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

HNP: Plaasterrorisme is reeds ‘n noodtoestand

Die HNP het die naweek by sy 48ste jaarkongres die voortdurende moorde op ons boere en ook ander volksgenote indringend bespreek. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die aanvalle op die plase niks anders is nie as plaasterrorisme. Die herkose leier, mnr. Andries Breytenbach, het gesê dit moet beklemtoon word dat hier van ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Uiteindelik is daar wel organisasies wat na ons arm volksgenote kyk

Die regeringsbeleid van swart bevoordeling, lei daartoe dat steeds meer volksgenote hulle werk en bates verloor en in armoede verval. Vir meer as 25 jaar is Volkshulp 2000 die organisasie wat aan die voorpunt in om behoeftige volksgenote se las te help verlig, deur te help met plasing van mense in beskikbare poste, die uitgee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Met plaasaanvalle wat toe neem, meen kenners dit is ‘n tikkende tydbom

Die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johnny Muller en sy gesin van Frankfort, word met die grootste afkeur deur die VF Plus veroordeel. Mnr. Muller is die naweek op sy plaas aangeval en in die gesig geskiet. Hy sal later geopereer word nadat hy net so sy oog geskiet is. Hy is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat kan ons sê: ANC wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Noodroep: Boere beveilig julleself, skerp jou sekuriteit op

Boere en plaasbewoners word opgeroep om hulle eie veiligheid in en rondom hulle huise op te skerp. Die oproep kom van TLU SA se voorsitter in die Noordstreek, mnr. Steven Vermaak, na die gewelddadige tydperk wat in Augustus 2017 beleef is met 34 plaasaanvalle en 8 moorde. “Elke boer en plaasbewoner moet gaan kyk en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Volgens TLU SA het die boere die ekonomie gered, dus los hulle grond nou uit!

Die feit dat die land se ekonomie nie meer in ‘n tegniese resessie verkeer nie, is te danke aan die reuse bydrae wat landbou gelewer het. Volgens die statistikus-generaal het landbou ‘n groei van 33,6% getoon en daardeur die ekonomie beter laat vaar as wat verwag is. “Dit is ‘n onbetwisbare bewys daarvan dat landbou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons mense weet wat om te doen by ‘n Boeremark wat 25 jaar oud is, hulle plant 600 bome

Die Pretoria Boeremark, wat weekliks deur TLU SA in Silverton aangebied word, is vanjaar 25 jaar oud. Onlangs moes die Boeremark na 12 jaar by die Pioniersmuseum na ‘n nuwe perseel verhuis nadat hulle die terrein ontsê is deur ‘n omstrede tenderproses. “Ons was baie gelukkig om sommer baie naby ‘n ou lusernland te kon […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!