Zuma beweer dat die blankes grond gesteel het en wil grondvergryping bespoedig

As iemand iets neem sonder toestemming of sonder om daarvoor te betaal, is dit diefstal. Dit is presies wat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, wil doen. Hy het tydens die sogenaamde Vryheidsdagvieringe op Manguzi in Natal, in die koloniale taal Engels, aangekondig dat die grondvat sonder vergoeding, binne die volgende dae en weke bespreek gaan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is die EFF dalk agter die nuwe plaasaanvalle ??

Minstens veertien plaasaanvalle waarvan kennis gedra word, het tot dusver sedert 6 April plaasgevind. 6 April was die dag wat deur die EFF geteiken was vir grootskaalse plaasbesettings. Alhoewel daar van die besettings nie veel gekom het nie, meen waarnemers dat die verhoogde aanvalle op plase sedert daardie datum heel waarskynlik in verband met die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons gaan die land vat met alles daarin!

En julle gaan teen ‘n loop vas kyk met alles daarin – hoe klink dit vir jou.. Wit mense moenie dink die EFF het vergeet van die grondkwessie nie, het die EFF-leier, Julius Malema, gister in ’n stampvol saal van die Universiteit van Pretoria se Mamelodi-kampus gesê. “Die wit minderheid klap hande terwyl die EFF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondhervormingsprojekte in SA ‘n totale ramp! Spogplaase word bouvalle.

Verhongerde varke, plakkershutte tussen die kniehoogte gras en ’n stukkende windpomp by die ­boorgat. Dit is al wat oorgebly het op die spogplaas Shepstone naby Lothair in Mpumalanga nadat die staat dit by die oorspronklike eienaar gekoop het en dele daarvan aan begunstigdes van ’n grondhervormingsprojek verhuur het. Daarom het departement van landelike ontwikkeling en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is SA op die rand van ‘n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Julle as die Publiek moet help om Malema en die EFF voor stok te kry

AfriSake en AfriForum het ’n interdik teen die EFF en Julius Malema, die party se omstrede leier, bekom om te verhoed dat hulle mense aanhits om grond onwettig op 6 April 2017 te beset. Daar bestaan tans baie onsekerheid oor of grondgrype wel môre gaan plaasvind. Daarom wil AfriSake en AfriForum ’n beroep op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy ‘n droom .. op die plek word drome waar !!!!

Kleinvallei, geleë op ‘n lappie grond buite Krugersdorp, waar 60 mense woon en leer hoe om selfversorgend te wees, het ‘n heerlike kuierplek vir die gemeenskap geword. Naweke beman inwoners ‘n padstal waarin produkte soos handwerk, gebottelde blatjang, rissiesous, konfyt, kralewerk, kleipotte en vele meer verkoop word. Daarmee saam bedien hulle eet- en drinkgoed. So […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Londen Terreuraanval ontbloot wêreld se Dubbele Standaarde oor Plaasmoorde – BoerAfrikaner Volksraad

In die jongste terreur-aanval in die Westerse wêreld op 22 Maart 2017, is 4 burgers in Londen, Engeland (waaronder ‘n polisie-beampte) in ‘n terroriste-aanval gedood en 40 gewond. Dit word wêreldwyd veroordeel; met ondersteuning en solidariteit aan Brittanje deur state soos Duitsland en Frankryk, wat ook reeds onder soortgelyke  terreuraanvalle deurloop. Die Boere-Afrikaner Volksraad vind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blankes kan nie alleen verantwoordelik gehou word vir gebrekkige versoening nie

Volgens die ANC se nuwe besprekingsdokument het wit Suid-Afrikaners nie volledig hul kant gebring vir versoening in die land ná 1994 nie. “Ek moet sê, dit is ’n bietjie teleurstellend dat diegene wat die begunstigdes sou wees in die projek vir versoening, nie hul deel volledig vertolk het deur die gebaar van progressiewe verandering te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!