Bejaarde man op plaas met hammer aangeval

VANDERBIJLPARK. – ‘n Plaasaanval gisteraand 19 April laat mens weereens besef dat niemand meer veilig is in jou eie woning of daarbuite, hetsy jonk of oud. ‘n 87 Jarige man is ongeveer 20:00 gisteraand op die plaas Modderfontein op die Parys Fochville pad (R500), aangeval en baie ernstig beseer. ‘n Onbekende aantal booswigte het die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Drie plaasaanvalle het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur – TZANEEN

In die jongste voorval het ‘n plaasaanval gister middag in die Tarentaalrand omgewing op ‘n plot plaasgevind. Volgens inligting het een van die slagoffers meswonde opgedoen tydens die aanval. ‘Twee verdagte persone het toegang tot die plot verkry deur ‘n wildsplaas heining te kruip. Die slagoffers is oorval in die huis en vasgebind. Die vrou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Blik op 1906 se Onderrig en onderwys

Onderrig en onderwys van ons volkskinders was die sleutel tot Afrikanersukses voor, maar ook na 1902. Te midde van ´n verskroeide land het die Bittereinder-Boer veral twee dinge gedoen: Plase begin heropbou, teen alle uitbuitende teenstand in; CNO-skole op die been gebring, wat uiteindelik Milnerisme in staatskole sou stuit. Met die karigste middele denkbaar sou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlandse Parlement Het Talle Vrae Nadat Nederlandse Burger In Plaasaanval Gemartel en Vermoor is

Tydens nog ‘n plaasaanval in Suid-Afrika is ‘n Nederlander wreed gemartel vermoor op Moseley Farm op die R40 na Barberton en die nuus maak opslae in Nederland. Die moord was Vrydagaand digby die dorpie Barberton, waar die 55-jarige slagoffer met sy eweneens Nederlandse vrou gewoon het. Peet van Es het nie die aanval oorleef nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlander erg gemartel voor dood – “Ons het ‘n African Dream gehad…”

Ons het ʼn African dream gehad, weet jy, ons wou net gelukkig hier kom lewe. Arine Prins gaan haar man se liggaam terug Nederland toe vat nadat hy wreed op ‘n plaas in Mpumalanga vermoor is. Peet van Es (54), sy vrou, Arine, en ‘n vriend is Vrydagaand op die plaas Moseley in Barberton deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondhervormingsprojekte in SA ‘n totale ramp! Spogplaase word bouvalle.

Verhongerde varke, plakkershutte tussen die kniehoogte gras en ’n stukkende windpomp by die ­boorgat. Dit is al wat oorgebly het op die spogplaas Shepstone naby Lothair in Mpumalanga nadat die staat dit by die oorspronklike eienaar gekoop het en dele daarvan aan begunstigdes van ’n grondhervormingsprojek verhuur het. Daarom het departement van landelike ontwikkeling en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is SA op die rand van ‘n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Julle as die Publiek moet help om Malema en die EFF voor stok te kry

AfriSake en AfriForum het ’n interdik teen die EFF en Julius Malema, die party se omstrede leier, bekom om te verhoed dat hulle mense aanhits om grond onwettig op 6 April 2017 te beset. Daar bestaan tans baie onsekerheid oor of grondgrype wel môre gaan plaasvind. Daarom wil AfriSake en AfriForum ’n beroep op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Twee van Frankryk se Vernaamste Koerante Berig Oor SA Plaasmoorde

Dit is geweldig bemoedigend om te verneem dat een van Frankryk se twee bekendste koerante, Le Figaro (Die Fluitspeler) ‘n omvattende berig geplaas het in die afgelope week oor die kwessie van plaasmoorde. Le Figaro is ‘n dagblad wat al sedert 1826 daagliks op straat verskyn en is saam met “Le Monde” (Die Wêreld) een […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy ‘n droom .. op die plek word drome waar !!!!

Kleinvallei, geleë op ‘n lappie grond buite Krugersdorp, waar 60 mense woon en leer hoe om selfversorgend te wees, het ‘n heerlike kuierplek vir die gemeenskap geword. Naweke beman inwoners ‘n padstal waarin produkte soos handwerk, gebottelde blatjang, rissiesous, konfyt, kralewerk, kleipotte en vele meer verkoop word. Daarmee saam bedien hulle eet- en drinkgoed. So […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!