Eff Betrokkenheid By Grondbesettingspogings In Gauteng Moet Ondersoek Word Vra Vf Plus

EFF betrokkenheid by onlangse grondbesettingspogings in Gauteng moet ondersoek word vra die VF Plus in Gauteng.

Dit volg nadat sowat ‘n 1500 mense vroeg Saterdagoggend tydens twee afsonderlike gevalle grond van die Universiteit van die Witwatersraand probeer beset het naby Marlboroweg in Johannesburg en later ook by die luukse Waterfall landgoed in Midrand.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanval gefnuik in Piketberg, Weskaap

‘n Mislukte plaasaanval naby Bokfontein het vanoggend plaasgevind.

Volgens berugte was daar3 aanvallers betrokke by die voorval. Gelukkig is niemand ernstig beseer tydens die gebeurtenis nie, alhoewel die boosdoeners baie skade aan die perseel aangerig het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hermanus bly gespanne na onwettige grondbesettings

Toestande in Hermanus bly gespanne terwyl protes optredes voortduur nadat pogings tot onwettige grondbesettings deur die owerhede gestop is. Die satelliet polisiestasie en biblioteek in Zwelihle is erg beskadig.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

TLU SA – Boere sal self oor hulle grond besluit

Die boere, wat hulle grond al vir eeue wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf voorskriftelik probeer wees oor wat met boere se grond moet gebeur, of wat boere met hulle grond wil doen.

Daarom sal geen voorstel of gepoogde ooreenkoms wettig of aanvaarbaar wees as boere nie self, en in besonder die hoofrolspeler, is sodanige gesprek is nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Familie op plaas in KwaZulu-Natal leef in vrees na onwettige grondbesetting

‘n Gesin van ‘n plaas naby Dannhauser in KwaZulu-Natal sê hulle leef “dag en nag in vrees” nadat sowat 300 mense van die gemeenskap hul grond onwettig betree het en hulle van bokke, skape, hoenders en gereedskap beroof het terwyl twee plaaslike polisiemanne en ‘n ANC-raadslid glo bloot gestaan en toekyk het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

WAT WAS DAAR VOOR VAN RIEBEECK?

Ons hoor gereeld die beskuldiging dat Van Riebeeck die “land van die swartman gesteel het en dat die nasate van die Hollandse vryburgers en Franse Hugenote dit moet teruggee.” Vraag is, wat was hier voor Van Riebeeck?

Die plasing is gekry op Front Nasionaal se blad.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister Dutton van Australië staan vas met sy besluit

Die minister van binnelandse sake van Australië het bevestig dat hy sal voortgaan met sy plan om blanke boere van Suid-Afrika na Australië te bring.

Hy maak sy kritici af as “mal linkses” en volgens hom is hulle dood vir hom.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terroriste rus nie – nog ‘n plaasaanval vind plaas net buite Roedtan

Mnr Ockie Breedt is op Donderdagmiddag net voor 18:00 beseer in ‘n plaasaanval net buite Roedtan op die Marble Hall pad.

Mnr. Breedt is buite by sy voertuig oorval deur twee persone gewapen met ‘n mes en pistool. Hulle het hom in die huis ingedwing en vasgemaak. Die twee persone het die huis begin omkeer en aangedring op kontant asook die kluissleutel. Daar het ‘n struweling ontstaan waarna mnr Breedt 8 keer met ‘n mes deur een van die aanvallers gesteek is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Terroriste wou net skiet sê slagoffer wat gewond is tydens plaasaanval

Die vriendin van mnr. Jasper von Kleist (61) wat in ʼn plaasaanval doodgeskiet is, me. Sonja Joubert, het gesê dit het nie gelyk of die terroriste iets wou roof nie, maar of hulle net die mense op die plaas voor die voet wou doodskiet.

Mnr. Von Kleist, ʼn voorman op die plaas Dale in die Tom Burke-omgewing, is dood nadat hy in die bolyf geskiet is. Me. Joubert is twee keer raakgeskiet. Een skoot deur haar arm en die ander deur haar skouer.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Uitnodiging:- Grondkwessie by Sege word bespreek

Die Studiegroep vir Eietydse geskiedenis, Sege, hou eerskomende Maandag, 26 Maart, sy maandelikse byeenkoms by ‘n bekende restaurant in Pretoria.

Die spreker wat tydens die middagete sal optree, is mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister, gaan nie vir komitee wag oor grond en wil sommer dadelik begin om grond te vat

Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Maite Nkoana-Mashabane, het aangekondig dat sy nie gaan wag vir die grondwetlike hersieningskomitee se verslag in Augustus voordat sy met grondonteiening gaan begin nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

109 plaasaanvalle in minder as 100 dae

Sowat 109 plaasaanvalle en ongeveer  15 plaasmoorde het alreed deur die loop van die jaar in Suid-Afrika voorgekom het.

Die stastieke is Maandag deur AfriForum aangekondig.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!