Vark !!! – Pa gooi baba van plakkershut dak om sloping te voorkom

‘n Man van Port Elizabeth is gister in hegtenis geneem nadat hy sy kind van sy plakkershut se dak se dak afgegooi het om te voorkom dat sy woning gesloop word.

Die gru-toneel het homself gister in Joe Slovo se informele nedersetting afgespeel waar die polisie en metropolisie sowel as lede van die munisipaliteit, huise op munisipale grond gesloop het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisiekonstabels in hof ná rooftog by supermark in Standerton

Vier polisiekonstabels wat na bewering op 7 Januarie ’n supermark in Standerton beroof het, is Woensdag in die landdroshof op borgtog van R1 000 elk vrygelaat.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Uit ‘n getal van 2,15 miljoen aangemelde sake is slegs 781 800 verdagtes ondersoek

Nuutste polisie statistiek toon ‘n bleek prentjie van die reënboognasie.

Speurders (ondersoekende beamptes) het in die afgelope jaar 781 800 verdagtes ondersoek uit ‘n getal van 2,15 miljoen aangemelde sake. Rakende misdaad teen vroue, is daar slegs 150 000 van die 205 800 sake ondersoek.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cyril: Winnie sal net rus as grond teruggegee word – Haai Rerig?

Winnie Madikizela-Mandela sal volgens pres. Cyril Ramaphosa net in vrede kan rus as swart Suid-Afrikaners gelyke aanspraak het op die grond en gepaardgaande rykdom van hul voorvaders.

Ramaphosa het dit Dinsdag gesê toe hy die hooftoespraak gelewer het op ’n nasionale gedenkdiens vir die oorlede struggle-ikoon by die Mphuthumi Mafumbatha-stadion in Bizana in die Oos-Kaap. Bizana is Madikizela-Mandela se geboortedorp.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sestien gevaarlike misdadigers ontsnap uit Johannesburg se tronk

Sestien gevangenes het uit die Johannesburg se tronk ontsnap.

Die 16 het uit die medium B afdeling van die tronk ontsnap deur die stawe voor die venster af te breek asook deur ‘n muur te breek.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Motorfietse brul teen plaasmoorde

Die 911 motorfietsryers is tans besig met ‘n toer deur die land om die aandag op plaasmoorde te vestig en verset daarteen aan te moedig.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dis darem maar net ‘n lekker ou Jan, onse Jan!

Janee ou Jacob en Julius – julle moenie mors met oom Jan nie!

Terwyl ons vandag, 6 April, Jan Van Riebeeck se aankoms in 1652 herdenk, staan julle altwee voor die hof.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Korrupsie verslag 2017 – 25% toename in korrupsie

David Lewis van Corruption Watch(CW) het in die 2017 verslag aangetoon dat daar ‘n toename van 25% was in korrupsie in 2017.

Sedert 2012 toe CW gestig is, is meer as 20 000 klagtes van die publiek ontvang rondom korrupsie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Media handhaaf dubbelstandaarde ten opsigte van beriggewing

Die media in Suid-Afrika handhaaf dubbel standaarde met die aanbied van nuus. Moorde, verkragtings en veral plaasmoorde word bykans verswyg deur die media, maar sodra ‘n oorsese burger beroof word dan haal dit voorblaaie en hoof artikels op die Internet nuus kanale.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou van 82 jaar word op kleinhoewe by Port Elizabeth aangeval

‘n Bejaarde vrou is Dinsdag op haar kleinhoewe by Port Elizabeth oorval en vas gebind nadat vier rowers ‘n ruit met ‘n baksteen gebreek het om toegang tot haar woning te verkry.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Toename in verslae van korrupsie in 2017 – Corruption Watch

Corruption Watch het verlede jaar ‘n rekord aantal klagtes ontvang sedert sy ontstaan in 2012, en die organisasie het die rol wat die burgerlike samelewing, die media en ‘n onafhanklike regbank in die stryd teen korrupsie beklemtoon, beklemtoon.

In sy jongste verslag wat Woensdag bekend gemaak is, getiteld The Time is Now, het die organisasie gesê 5 334 klagtes is in 2017 – 25% meer as die vorige jaar ingedien
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!