13 Vrouens het hul lewens geweldadig verloor gedurende Oktober en November maand

Gedurende Oktober en November 2017 het 13 vrouens in Suid-Afrika hulle lewens gewelddadig verloor hetsy plaasaanvalle of geweld misdaad. 25/11 – Ansie Steyn (46) – Met ‘n mes doodgesteek – Sundra. 25/11 – Bejaarde vrou (71) – Keel is afgesny – Munster. 22/11 – Esbie Koster (50) – Doodgeskiet – Brits. 21/11 – Issie Dippenaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moord beskuldigde van Elsa Erasmus kla oor daar te veel wit mense in hof is

Die vermeende meesterbrein agter die moord op Elsa Erasmus (74) in Julie op haar plaas in die Schweizer-Reneke-omgewing, het reeds ’n bekentenis afgelê. Dit was Woensdag die getuienis van AO Peter Mochwaiwa in die stampvol landdroshof in Schweizer-Reneke waar Erasmus se vermeende moordenaars en verkragters se borgtogverhoor begin het. Dis byna vir ’n vierde keer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermiste fietsryer van Pretoria vermoor tydens oggendrit

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op Cecil du Toit, ʼn rekenaarspesialis van Pretoria wat vandag 51 jaar oud sou word, nie. Du Toit is Sondagoggend as vermis aangemeld toe hy nie na sy huis in Swartkops in Centurion teruggekeer het nie nadat hy met sy bergfiets gaan ry het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

2017 lewer al ongeveer 380 plaasaanvalle en 80 plaasmoorde op

ʼn Man is Saterdag deur vier gewapende aanvallers op ʼn plaas in die Lydenburg-omgewing in Mpumalanga oorval. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het gesê die man is met stokke aangerand, maar het nie ernstige beserings opgedoen nie. Volgens Cameron het die aanvallers in die man se wit Toyota-enkelkajuitbakkie gevlug. ʼn Soektog na die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tienerseuns vas ná plaasaanval in Mooirivier-omgewing in KZN

Vier verdagtes, tussen 14 en 18 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat ʼn 65-jarige boer Sondagmiddag in die Mooirivier-omgewing in KwaZulu-Natal aangeval en aangerand is. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het omstreeks 16:30 op ʼn grondpad sowat 2 km van die man se plaas af plaasgevind. “Volgens inligting van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onverklaarde oorlog vind plaas teen die Afrikaner in Suid-Afrika

Daar vind ‘n onverklaarde oorlog plaas teen die Afrikaner in Suid Afrika om ons te onderwerp en uit te wis oor die langtermyn. Dit is ‘n oorlog wat plaasvind sonder dat ons dit weet en herken as ‘n oorlog.  Daar is die sielkundige oorlog van maak jou gewoond aan b.v. moord dat jy dit al […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Oos-Kaap vir dood agtergelaat na plaasaanval

Op dieselfde dag waarop sowat 1 500 optoggangers na die Uniegebou in Pretoria opgeruk het uit protes teen plaasmoorde, is ʼn man in ʼn kritieke toestand in die hospitaal opgeneem ná ʼn aanval op ʼn plaas in die Oos-Kaap. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het gesê Riaan Scheepers is omstreeks 09:00 na ʼn […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC vereer terroris en word deur hulle as heldedaad beskou

Die ANC verromantiseer steeds sy struggle-terroriste wat hulle skuldig gemaak het aan die plant van bomme. Die naweek het ‘n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Thabang Makwetla, ‘n gedenklesing gehou vir so ‘n terroris, George Ramadzuli. Ramadzuli het die slagoffer van sy eie terrorisme geword toe hy ‘n bom wou plant by […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bekende spreker se man koelbloedig vermoor tydens huisbraak

Die bekende skrywer en motiveringspreker Nikki Bush se eggenoot, Simon is tydens ’n huisbraak doodgeskiet vir twee loopfone, twee horlosies en twee skootrekenaars. Simon Bush het Saterdag in die vroeë oggend uur sy lewe verloor nadat booswigte hom vermoor het tydens  ’n huisrooftog in Douglasdale in die noorde van Johannesburg. Die nuus is op sosiale media […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Hoedspruit word doodgeskiet tydens plaasaanval

Die polisie in Hoedspruit in Limpopo is op soek na drie verdagtes nadat ʼn boer Sondagaand in dié omgewing op sy plaas doodgeskiet is. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het gesê Christo Redelinghuys (60) en sy dogter het glo omstreeks 20:30 na buite gegaan om ʼn hek te sluit. Redelinghuys en sy dogter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!