R1,7 miljoen op KFC , Nando’s en hotelle – Dit is lekker in SA vir ANC Burgermeesters!

Die burgemeester van Emfuleni, Simon Mofokeng, wat Vereeniging, Sasolburg en Vanderbijlpark insluit, het na bewering meer as R1,7 miljoen in vyf jaar spandeer by KFC, Nando’s en die Shakespeare Inn Hotel. Intussen het die Staande Komitee van Openbare Rekeninge (Scopa) die waarnemende hoof uitvoerende beampte van die SABC, James Aguna, beskuldig van ongemagtigde uitgawes van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inwoners van Coligny se hulle skou gaan nog voort al het hulle baie skade gely.

Rubberkoeëls is afgevuur, brande is gebrand, klippe is gegooi en kuikens is verbrand by die betogings in Coligny en Lichtenburg, maar die strate is nou weer rustig en die Lichtenburgskou gaan voort soos beplan. Die afgelope Vrydag is 38 000 dag-oue kuikens doodgemaak toe ‘n vragmotor aan die brand gesteek is gedurende ‘n betoging in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SaamTrek en Veg, of Vrek! Swart Plakkers Onttrek na Blankes Opstaan en Terug Veg in Pretoria

Goeie dag luisteraars en welkom by SAUKradio. My naam is Don en ek het besluit om die program te doen omdat daar iets baie insiggewend onlangs in Pretoria gebeur het wat bewys wat ek lank sê, dat ons as volk moet Saamtrek en Veg, of anders gaan ons gaan Vrek soos diere! Swart plakkers het onttrek […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbruikers gaan twee keer vir krag betaal – Afriforum

Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd dat munisipaliteite wat Eskom geld skuld die verbruiker gaan laat opdok om dié skuld te delg. AfriForum stel daarom vandag ’n projek aan 102 AfriForum-takke landwyd bekend om gemeenskappe te bemagtig om insette te lewer ten opsigte van die opstel van munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP’s) en -konsepbegrotings. Dít sal bepaal […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapstad-burgemeester se span ‘n klap in die gesig van wit inwoners

Die aankondiging van Kaapstad se burgemeester, Patricia de Lille, oor haar nuwe bestuurspan-samestelling vir die Stad Kaapstad, is ʼn klap in die gesig vir die stad se wit belastingbetalers, sê me. Erika Botha-Rossouw, VF Plus-raadslid vir die stad. Me. Botha-Rossouw sê die feit dat geen wit persoon goed genoeg is vir die mini-burgemeesterspan nie, wek […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oproer in Pretoria is die gevolg van die deksel wat nou afskiet – VF Plus

Die geweld en oproer onder lede van die gemeenskap van Booysens in Pretoria wat die afgelope Vrydag losgebars het, is die gevolg van die deksel wat nou weer eens afskiet na jare se probleme rondom die betrokke plakkerskamp in Bremerstraat. Die VF Plus veg al sedert 2010 teen die plakkerskamp in die gebied en het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan Gerrie “Bulhond” Nel, nou by AfriForum, ook anti wit haatspraak vervolg?

Die verrassende aansluiting van Gerrie Nel by Afriforum klink heel goed, maar iets is nie pluis nie. Het Gerrie Nel, wat dekades vir die ANC regime gewerk het, regs geskyf, of het Afriforum links geskyf? Volgens die “Fake News” ver linkse koerant Huffpost het Gerrie nou by “ver regse volkstaters” aangesluit, en ons almal weet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Video: Paul Kruger Standbeeld Brand! Redelikheid sal in Volksmoord Eindig! Word Onredelik Nou!

Asof dit ‘n verskil gaan maak, gaan Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, dié party se verteenwoordigers in Pretoria “vandag nog vra” om ’n beroep op die plaaslike owerheid te doen om die EFF te laat pa staan vir die skade wat tydens Woensdag se betogings in Pretoria aangerig is. “Die eenvoudige waarheid […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapstad stel nou ook streng waterbeperkings in

Die stad Kaapstad het aangekondig dat nuwe waterbeperkings op 1 November 2016 in werking tree wat huiseienaars verbied om tuinslange te gebruik om tuine te benat. Dit word gedoen om te voorkom dat damme se vlakke nie gevaarlik laag gaan daal nie.  Die nasionale vlak van damme staan tans net onder 50% en konstante reën […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Orania soek ‘n Afrikaner Universiteit. AfriSol bou hul spog Afrikaanse Universiteit, Akademia, maar nie op Orania nie?

Orania soek ‘n Afrikaner Universiteit. AfriSol bou hul spog Afrikaanse Universiteit, Akademia, maar nie op Orania nie? Waar is hul volksbelang?   Inderdaad Afriforum en Solidariteit, (AfriSol), se Akademia het nie eens ‘n studiesentrum te Orania nie, al is Akademia besig om sy landswye voetspoor van studiesentrums uit te brei en is in ‘n gevorderde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!