ANC beheerde stadsraad van Vredendal wil R10 miljoen leen by Standerd Bank– so sink die ANC regerende party net al hoe dieper en dieper weg in die skuld!

Die tentakels van korrupsie steek nou orals kop uit in SA – Voorstad in Johannesburg wemel van onwettige elektriese verbindings en geboue opgerig sonder munisipale goedkeuring – Ondersoeke toon R9 miljoen verlies

Bankrotskap vier die bo-toon: Dwase besluit deur omstrede munisipale bestuurder stuur op ’n groot ramp af, kan dit toegeskryf word aan korrupsie of onbevoegdheid om besluite oordeelkundig te maak?

Belastingbetalers in Durban gaan moet hoes vir die oprigting van twee nuwe standbeelde van terroriste, ter waarde van R20 miljoen– en dit net om swart eenheid te bevorder in provinsie

Potchefstromers woedend na hul in lang rye wag by munisipaliteit vir diens terwyl werkers met koelsakke en kortbroeke die kantore verlaat om hul jaareindfunksie te gaan geniet

Dit is wat jy nou kry as jy ANC stem – Geen einde aan verval in Vrystaat, munisipale kantore is al drie weke lank gesluit en geen munisipale dienste word gelewer

Burgemeester van eThekwini in Valke se visier vir bewerings van geldwassery, bedrog en korrupsie na R25 miljoen geblaas is vir die huur van chemiese toilette en hul skoon maak

Ten danke aan die ANC-regime wat geen instandhouding doen tydens sy bewind ‘sit Suid-Afrika op ’n riool-tydbom’ en die Vaalrivier ramp is “net die begin”

Skokkend: Sedert 2011 is 1,651 munisipale werknemers afgedank weens bedrog, korrupsie en oneerlikheid – dit alles gedurende die ANC se regime!

Met die ANC-regime aan bewind in SA is daar minstens 24 munisipaliteite wat onder administrasie is, te danke aan algemene onbekwaamheid van amptenare

ANC-regime gaan belastingbetalers se geld uitblaas op nog naamsveranderinge – PE, Uitenhage se name dalk ook binnekort verander

Munisipale bestuurders, wat tientalle tegniese bankrot munisipaliteite insluit, verdien nou R3,9 miljoen per jaar om eintlik niks te doen