[Resensie] ‘30 Years, 90 Minutes’: Nataniël weergaloos ná 30 jaar

Nataniël (Foto: Verskaf) Weinig dinge van waarde kan begin én voltooi word binne die bestek van 60 sekondes: Hoër gehalte en selfs hoër waarde verg meer tyd juis omdat elke aksie eers aandagtig ondersoek en evalueer moet word voordat dié aksie uiteindelik gestalte kry. Nataniël se jongste verhoogproduksie, 30 Years, 90 Minutes, slaan nie ag […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!