VERRAAIER UIT NEDERLAND HET NA AL DIE JARE NOG STEEDS GROOT INVLOED IN SPIOENASIE KRINGE IN SUID AFRIKA

Hélène Passtoors van Belgie is gebore op 9 Augustus 1942 in Nederland. Sy is die redaktrise van Esperances des Peuples en ‘n redaksielid van die tweemaandelikse tydskrif Cetri en van Alternatives Sud. Dit is die skakel na Media24 se Huffington Post (“neem stemreg weg van wit mans”) wat my weer op hierdie gladde terroris se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlandse Parlement Het Talle Vrae Nadat Nederlandse Burger In Plaasaanval Gemartel en Vermoor is

Tydens nog ‘n plaasaanval in Suid-Afrika is ‘n Nederlander wreed gemartel vermoor op Moseley Farm op die R40 na Barberton en die nuus maak opslae in Nederland. Die moord was Vrydagaand digby die dorpie Barberton, waar die 55-jarige slagoffer met sy eweneens Nederlandse vrou gewoon het. Peet van Es het nie die aanval oorleef nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlander erg gemartel voor dood – “Ons het ‘n African Dream gehad…”

Ons het ʼn African dream gehad, weet jy, ons wou net gelukkig hier kom lewe. Arine Prins gaan haar man se liggaam terug Nederland toe vat nadat hy wreed op ‘n plaas in Mpumalanga vermoor is. Peet van Es (54), sy vrou, Arine, en ‘n vriend is Vrydagaand op die plaas Moseley in Barberton deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlander word vermoor in SA deur barbare

Vyf gewapende aanvallers het ’n Nederlander in ’n plaasaanval naby Barberton in Mpumalanga vermoor. Peet van Es (55) en sy vrou, ­Arine Prins, het Vrydagaand saam met ’n familievriend op hul klein plasie in die Moseley-omgewing, aan die R40 tussen Barberton en Nelspruit, gekuier. Prins is blykbaar ook in haar 50’s. Sy het aan die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 6: Duitsland EN Rusland val Pole aan, Blitzkrieg, Hitler soek Vrede maar Churchill soek nog oorlog

Duitsland EN Rusland val Pole aan en Rusland neem die oostelike helfte van Pole oor. Engeland en Frankryk verklaar oorlog teen Duitsland maar nie teen Rusland nie. Binne 6 weke, bring die Blitzkrieg Hitler op die oewers van Frankryk, waar hy die Britte 2 dae gun om veilig te ontruim. Hitler versoek vrede en wil […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geert Wilders gaan Skoonskip maak wanneer die Volk, PVV en hy wen op 15 Maart in Nederland

In het eerste interview sinds zijn veroordeling afgelopen vrijdag vertelt Geert Wilders aan De Telegraaf over de impact die de rechtszaak heeft. Zijn aankondiging dat hij als premier ’schoon schip’ zal maken lokte afgelopen weekend felle reacties uit. Wilders zegt vandaag dat het roer inderdaad om zal gaan als hij het voor het zeggen krijgt […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!