Stook die Regering rassisme aan? – Solidariteit vra sowaar dié vraag

ʼn Paneel, bestaande uit bekende Suid-Afrikaanse denkers, het vandag tydens ʼn bespreking by ʼn konferensie wat deur die vakbond Solidariteit gereël is, gewys op die teenstrydigheid wat geld by die hantering van voorvalle van rassisme in Suid-Afrika en het in die verband die regering se aandeel daarin uitgewys. Hierdie paneelbespreking vorm deel van Solidariteit se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is dit hoegenaamd nog veilig om te kamp in SA?

‘n Rustige langnaweek langs die viswater het vir ‘n groep familie en vriende Maandag in ‘n nagmerrie ontaard toe hulle in die vroeë oggendure deur rowers aangeval, aangerand en beroof is in gesiene kampeer-oord. Die groep van sowat 12 mense het die afgelope langnaweek by ‘n kampeerterrein in Witbank gaan kamp en Vrydagoggend vroeg reeds […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde man op plaas met hammer aangeval

VANDERBIJLPARK. – ‘n Plaasaanval gisteraand 19 April laat mens weereens besef dat niemand meer veilig is in jou eie woning of daarbuite, hetsy jonk of oud. ‘n 87 Jarige man is ongeveer 20:00 gisteraand op die plaas Modderfontein op die Parys Fochville pad (R500), aangeval en baie ernstig beseer. ‘n Onbekende aantal booswigte het die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ekonomiese ellende op pad

Standard & Poor’s, die graderingsmaatskappy, het gewaarsku dat Suid Afrika se kredietgradering nog verder afgegradeer kan word as politieke onsekerheid ekonomiese groei in die land sou verhinder. Intussen het die ekonoom, Dawie Roodt, daarop gewys dat ekonomie nie groei as gevolg van beleggings in die land nie. Groei vind plaas deur vervaardiging en produksie. S […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons gaan die land vat met alles daarin!

En julle gaan teen ‘n loop vas kyk met alles daarin – hoe klink dit vir jou.. Wit mense moenie dink die EFF het vergeet van die grondkwessie nie, het die EFF-leier, Julius Malema, gister in ’n stampvol saal van die Universiteit van Pretoria se Mamelodi-kampus gesê. “Die wit minderheid klap hande terwyl die EFF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regstudies in gevaar !!

Vier Universiteite het kennis ontvang van die Raad vir Hoër Onderwys dat hul dalk nie meer mag voortgaan met die aanbieding van hul LLB kursusse nie. Die vier universiteite is Unisa, Noordwes (of te wel PU) , Kovsies en Walter Sisulu. Die instellings se kursusse voldoen nie meer aan die voorgeskrewe standaarde wat neergelê is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum lê klag teen The Huffington Post na Shelley Garland debakel

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die nuusblad The Huffington Post Suid-Afrika vandag by die persombudsman aangekla. Die redakteur Verashni Pillay word in dieselfde klag ook aangekla. Die klag handel oor The Huffington Post Suid-Afrika se publikasie en verdediging van ’n artikel genaamd “Could it be time to deny white men the franchise?” In die artikel word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Drie plaasaanvalle het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur – TZANEEN

In die jongste voorval het ‘n plaasaanval gister middag in die Tarentaalrand omgewing op ‘n plot plaasgevind. Volgens inligting het een van die slagoffers meswonde opgedoen tydens die aanval. ‘Twee verdagte persone het toegang tot die plot verkry deur ‘n wildsplaas heining te kruip. Die slagoffers is oorval in die huis en vasgebind. Die vrou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blanke Man In Hegtenis Geneem Op Klag Van Moord Nadat Hy Aanvaller Skiet

’n  Inwoner van Kroonstad het die paas langnaweek in die tronk deurgebring nadat hy Donderdagaand ’n betreder doodgeskiet het. Sers. Ian Gaobepe, polisiewoordvoerder, sê die man se hulp is ingeroep nadat sy bejaarde ma ’n verdagte man op haar erf in die woonbuurt Kroonheuwel sien rondbeweeg het. Die man se suster het ook intussen die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ma reeds dood terwyl familie na haar soek

’n Vloedgolf van emosies het deur André Vickery geruk terwyl hy hierdie vrae vra. Na ’n week se wanhopige gesoek is sy grootste vrees Saterdag 9 April bewaarheid. Sy ma, me. Rita Vickery (67) se liggaam is vroeg Donderdag 7 April deur twee sekuriteitswagte langs die ou Pretoria begraafplaas gekry. Vickery se liggaam is na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!