Stakers blokeer Van Reenenpas – Soos dit nou aangaan word hele SA lam gelê deur geweld en stakings

Vragmotorbestuurders het die N3 tolroete by Van Reenenspas vesper met vragmotors.

Die rede is nog onbekend en motoriste is aanbeveel om die R74 deur die Olifantshoekpas te gebruik.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Munisipale werkers in Port Elizabeth saai verwoesting – word geondersteun deur ANC en EFF

Stakende munisipale werkers in Port Elizabeth het asdromme aan die brand gesteek, die strate met vullis bestrooi en verhoed dat werkers munisipale geboue verlaat.

Voertuie is beskadig en winkel eienaars het haastig al hul winkels gesluit. Geen arrestasies is egter gemaak nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Petrolprys: Hoe Suid-Afrika vergelyk met die res van die wêreld

Die Automobiel Vereniging voorspel ‘n toename van sowat 30 sent per liter. Dit kom voor in Junie van ‘n petrolprysverhoging van 82 sent per liter.

Die vereniging se Layton Beard verduidelik: “Dit moet opgemerk word dat dit ‘n voorspelling vir die middel van die maand en ……….
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n week van chaos in ons reënboog land Suid-Afrika

Die chaos in die land gaan ongestoord voort onder die vaandel van sogenaamde protes optredes, wat in geweld en vernietiging ontaard.

In Noord-Natal is twee vragmotors voorgekeer, goedere gesteel en daarna aan die brand gesteek met die gevolg dat die N2 hoofweg gesluit moes word. Verbygaande motors is met klippe bestook maar die polisie was nie beskikbaar vir kommentaar nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rand sneuwel – val tot 6 maande laagtepunt

Die Rand het alle vorige vordering verloor teenoor oorsese geldeenhede, en verhandel tans teen ‘n 6 ½ maande laagtepunt.

Die Ramaphosa-euforie het sy laagtepunt bereik terwyl selfs Max du Preex die ANC aanvat oor hul bestuurders. Hy kom veral Ace Magashule by en beskryf hom as “die adder in die boesem” van die ANC.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gauteng LUK, Jacob Mamabolo: “Grondonteiening sal in Gauteng begin”

Voor iemand ons beskuldig van vals nuus, hierdie berig kom uit die mond van Gauteng LUK, Jacob Mamabolo: “ons praat van vinnige grond vrystelling …of iemand daarvan hou of nie , ons gaan grond wat in die regering se hande is maar ook privaat grond vat. Grond wat nie benut word nie sal gegee word aan mense wat huise wil bou, voedsel produseer en industrieë wil begin.”
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vorige hoof finansiële beampte van Eskom, Anoj Singh, dissiplinêr aangekla

Die SA Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) het aangekondig dat hul dissiplinêre stappe begin teen Anoj Singh (foto), die vorige hoof finansiële beampte van Eskom.

Dit volg op ‘n reeks ondersoeke deur die liggaam oor Singh se optrede.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-Regering verkoop wapentuig aan verskeie berugte regimes met slegte menseregterekords

Volgens die jaarverslag van van die nasionale konvensionele wapenbeheerkomiteehet die Suid-Afrikaanse wapenvervaardigingsbedryf verlede jaar meer as R26 miljard se kontrakte toegestaan, en meer as R3 miljard uit uitvoere verdien.

Wanneer ʼn mens die verkooplys van wapens en wapentuig aan buitelandse moondhede bestudeer, is daar bewyse dat oorlogsgeweld in verskeie strydsones wêreldwyd vanuit Suid-Afrika aangevuur word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boerseun 10 maande onskuldig in tronk opgesluit

Hy het sy Bybel van A tot Z deurgelees in sy tien maande in die tronk.

So sê Ritha Hall-Els, Matthew (Benny) Benson (25) se prokureur nadat hy Maandag in die hooggeregshof in Pretoria op alle aanklagte teen hom vrygespreek is.

Hy is beskuldig dat hy in Augustus verlede jaar vir Tebogo Ndlovu doodgeskiet het toe dié man skrootmetaal en lemoene op die Bensons en hul buurman se aangrensende plase by Mooinooi in Noordwes gesteel het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Meer verwarring: – Ashwin Willemse “het nie getuienis gegee nie”

Voormalige Springbok en huidige SuperSport-ontleder Ashwin Willemse het na berig word nie getuienis gegee in die onafhanklike ondersoek wat na ‘n lugtoeval uitgevoer is nie. Die bevindings van die ondersoek sal Maandag aan die kanaal oorhandig word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanval te Komatipoort, man dood en vrou in kritieke toestand

’n Boervrou van Komatipoort in Mpumalanga is in ’n bedenklike toestand in die hospitaal en ’n 25-jarige man is doodgeskiet nadat drie aanvallers Sondagoggend op hulle losgebrand het.

Inligting is in dié stadium nog skraps, maar volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, is die jong man verskeie kere geskiet en is op die toneel dood toe drie gewapende aanvallers op die plaas toegeslaan het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vinette Ebrahim van 7de Laan kan nou net nie ophou met haar gedurige aanvalle op blankes

‘n Mens wens regtig Vinette Ebrahim wil nou haar eie demone oor haar pa se apartheidsverlede as Minister in PW Botha se Driekamerparlement konfronteer en uitsorteer sonder om gedurig aanvalle to loods op blankes.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!