Jou velkleur maak verseker ‘n verskil in ons regstelsel

‘n Mens kan maar net lag hoe die regstelsel kriminele beskerm. Vandag was maar net weereens ‘n bewys van hoe die ANC sy kamerade beskerm. Mduduzi Manana voormalige adjunk-minister van hoër onderwys is baie lig gevonnis inteensteling met die Middelburg twee. Die boete en gemeenskapsdiens wat opgelê is aan die vroueslaner, laat my wonder hoeveel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA val sy eie geskiedenis en liberale oorsprong aan op waansinnige wyse

Op ’n waansinnige manier het die Demokratiese Alliansie (DA) nou sy eie geskiedenis en liberale oorsprong begin aanval. Die gevolge sal vir Suid-Afrika se demokrasie en vir die DA nadelig wees. Die Mail and Guardian het onlangs berig dat die leier van die party, Mmusi Maimane, gesê het die party sal verander om vir die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waldimar Pelser: Suid Afrikaanse burgers is gatvol vir boggers

Suid Afrikaanse burgers het slegs ’n morele plig om hul te onderwerp aan die gesag van ’n legitieme staat. Reg? Hoewel die ANC-regering onder Jacob Zuma demokraties verkies is, het hy sy legitimiteit verloor deur nie te regeer in die belang van die publiek nie, maar in kru eiebelang. Deur vermorsing, diefstal en korrupsie het Zuma […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAAMSTAAN, SAMESMELTING EN KOALISIE IN SUID AFRIKA

Daar gaan geen dag verby dat iemand nie op sosiale media vra: “Waarom staan julle nie almal saam nie?” Dit is al vir eeue ons Afrikaners se wens en dit het nog nooit gerealiseer nie. Die maklikste manier om dit te verduidelik is om te verwys na twee vennote wat ‘n besigheid wil begin. Dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart Maandag-veldtog is gekaap deur fopnuus

Marie-Louise Antoni skryf oor die gewetenlose metodes wat deur Suid-Afrika se ras-ultragroep gebruik is om die land se rassediskoers te verdraai. Ná die brutale moord op ʼn Wes-Kaapse boer, Joubert Conradie van Klapmuts, het ʼn hartroerende videoboodskap van sy vriend Chris Loubser soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei. Loubser, duidelik ontsteld, het op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing ‘n kolskoot?

Die ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing dat mense hul geld uit die land moet neem is duideliker onderstreep deur die EFF se versoek in die parlement dat banke genasionaliseer moet word. Die rooi gevaar EFF het aangekondig dat hy ‘n privaat lede wetsontwerp gaan indien dat die nasionalisering moet geskied sonder vergoeding. Waarnemers wys daarop […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuuskommentaar

Nuuskommentaar – 6 Oktober Europa se probleme vêr van oor Europese leiers probeer die afgelope tyd alles in hul vermoë doen om die persepsie te skep dat die Europese projek van ’n verenigde Europa wat op ekonomiese, maar ook politieke terrein saamwerk, besig is om te slaag. Daar is egter genoeg rede om te glo […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma en “Mini- Zuma” kry terugslag

ANC- President, Jacob Zuma, het sy bes probeer om die ontbinding van die Natalse ANC provinsiale uitvoerende komitee te verhoed, maar tydens ‘n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee vergadering is besluit om nie die appèl teen die ontbinding van die provinsiale komitee te steun nie. Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het beslis dat die komitee moet ontbind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Groot bohaai oor Helen Zille se wasgewoontes het tot internasionale nuus gehaal

Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, verstaan nie waarom sy, wat weens waterbeperkings in die provinsie net een keer elke drie dae stort en ander dae uit ’n wasbak was, nou die internasionale nuus gehaal het nie. Zille het dít Saterdag vanaf haar Twitter-rekening getwiet nadat haar uitlatings oor haar wasgewoontes ook opslae in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuuskommentaar: Zuma se ‘derde termyn’, KPMG en die burgerlike samelewing

Pres. Jacob Zuma. Foto: GCIS Die jongste verwikkelinge om KPMG laat die vraag ontstaan: “Hoe wyd loop die staatskaping in die land?” Sake moet uitgepluis word te midde van nog ’n beweerde ramp wat kan plaasvind – pres. Jacob Zuma het glo gedreig om hom in Desember vir nog ’n termyn as ANC-president verkiesbaar te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!