Zuma beweer dat die blankes grond gesteel het en wil grondvergryping bespoedig

As iemand iets neem sonder toestemming of sonder om daarvoor te betaal, is dit diefstal. Dit is presies wat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, wil doen. Hy het tydens die sogenaamde Vryheidsdagvieringe op Manguzi in Natal, in die koloniale taal Engels, aangekondig dat die grondvat sonder vergoeding, binne die volgende dae en weke bespreek gaan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Blik op 1906 se Onderrig en onderwys

Onderrig en onderwys van ons volkskinders was die sleutel tot Afrikanersukses voor, maar ook na 1902. Te midde van ´n verskroeide land het die Bittereinder-Boer veral twee dinge gedoen: Plase begin heropbou, teen alle uitbuitende teenstand in; CNO-skole op die been gebring, wat uiteindelik Milnerisme in staatskole sou stuit. Met die karigste middele denkbaar sou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy ‘n droom .. op die plek word drome waar !!!!

Kleinvallei, geleë op ‘n lappie grond buite Krugersdorp, waar 60 mense woon en leer hoe om selfversorgend te wees, het ‘n heerlike kuierplek vir die gemeenskap geword. Naweke beman inwoners ‘n padstal waarin produkte soos handwerk, gebottelde blatjang, rissiesous, konfyt, kralewerk, kleipotte en vele meer verkoop word. Daarmee saam bedien hulle eet- en drinkgoed. So […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 8: VSA prikkel Japan tot Pearl Harbour, Hitler verslaan Stalin maar winter red Soviet Unie

Die episode kyk na Operasie Barbarossa en Hitler se versnelde en onverwagte teenaanval teen Stalin om Zionistiese Kommunisme se beplande aanval teen Europa te stuit. Die VSA het ook hard gewerk om Japan te prikkel totdat hulle ‘n aanval teen Amerika nie kon vermy nie. VSA het geweet dat ‘n aanval beplan was maar het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 7: Hitler probeer Bolsjewistiese volksmoord stuit maar Stalin en “Allies” se lus vir oorlog lei tot oorlogsmisdade

Die episode kyk na Stalin en die Geallieerdes se berg van oorlogsmisdade wat geheim gehou word insluitend die volksmoord van 40 Miljoen in Rusland deur die Bolsheviks. Die Amerikaanse besighede wat die oorlog as ‘n groot geldmaak geleentheid sien en Roosevelt se Valse Neutraliteit en misleiding om Amerikaners teen hul sin in die oorlog in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Londen Terreuraanval ontbloot wêreld se Dubbele Standaarde oor Plaasmoorde – BoerAfrikaner Volksraad

In die jongste terreur-aanval in die Westerse wêreld op 22 Maart 2017, is 4 burgers in Londen, Engeland (waaronder ‘n polisie-beampte) in ‘n terroriste-aanval gedood en 40 gewond. Dit word wêreldwyd veroordeel; met ondersteuning en solidariteit aan Brittanje deur state soos Duitsland en Frankryk, wat ook reeds onder soortgelyke  terreuraanvalle deurloop. Die Boere-Afrikaner Volksraad vind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blankes kan nie alleen verantwoordelik gehou word vir gebrekkige versoening nie

Volgens die ANC se nuwe besprekingsdokument het wit Suid-Afrikaners nie volledig hul kant gebring vir versoening in die land ná 1994 nie. “Ek moet sê, dit is ’n bietjie teleurstellend dat diegene wat die begunstigdes sou wees in die projek vir versoening, nie hul deel volledig vertolk het deur die gebaar van progressiewe verandering te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe konstitusionele bedeling word dringend nodig

As enigiemand nog getwyfel het oor die ANC-regering se houding oor plaasaanvalle en die moorde op boere, het verlede die onlangse debat in die parlement alle onsekerheid daaroor uit die weg geruim. In ‘n verklaring van die Boere-Afrikanervolksraad sê die voorsitter, mnr. Andries Breytenbach, dat die uitlatings van ANC-parlementslede dat nog meer boere doodgemaak en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma stook rassehaat met sy uitlatings oor grond – DV

Jacob Zuma stook rassehaat met sy uitlatings dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid in die land en dat die grond in Suid-Afrika gesteel is. Met hierdie opmerking teiken Zuma die wittes in Suid-Afrika asof hulle die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid. Daar word ook gereeld in die parlement deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!