Kom maak jou stem dik en maak jou merkie by die “Voorverkiesing” vir volksverkiesing.

Talle voorstelle is ontvang oor die pad vorentoe vir die Boere-Afrikanervolksraad en die Volks Verkiesing Kommissie (VVK), en gekonsolideer tot 27, en mense kan op twee volksvergaderings vir daardie voorstelle stem. Dié nuus is gebreek deur die voorsitter van die VVK, mnr. Paul Kruger. In ‘n verklaring wys mnr. Kruger daarop dat die ANC-bewind op […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cosatu is nou weer opdreef en teiken Orania, het hulle niks beter om te doen nie !!??

Cosatu in die Noord-Kaap eis dat die regering optree teen die arrogante Orania, wat nie wil transformeer en inskakel by die Thembelihle munisipaliteit nie. In ‘n verklaring sê die kommunistiese vakbond dat hy kwaad is vir wat hy noem die toenemende rassisme in Orania, wat die demokraties verkose regering ondermyn. “Orania het aan ons almal […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 25: Finale episode. Die verkeerde vyand is verslaan in die stryd om Europa te red. Hitler se laaste toespraak – hy was reg.

In hierdie laaste episode is dit duidelik dat die verkeerde vyand verslaan is in die stryd om Europa van die komuniste en bolsjeviste te red. Ons kyk ook na Operasie Donder, die Charlemagne Waffen SS en Hitler se klaaglied. “Wanneer maak die jakkals nie die weerlose gans dood nie, net omdat die gans nie aggresief […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 24: Het Hitler se ekonomiese wonderwerk bankiers genoodsaak om oorlog te begin, en wat as Duitsland gewen het?

Het Hitler se ekonomiese wonderwerk bankiers en massamedia genoodsaak om dit te probeer stopsit en die oorlog te begin? Wat as Duitsland gewen het? As Duitsland gewen het, sou daar hierdie verval en puitrifikasie so duidelik in Westerse samelewings van vandag wees? Sou ons in ‘n ordelike en gedissiplineerde wêreld leef, waar almal hul plek […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 23: Geallieerdes neem onwettige eienaarskap van Duitsland wyl Duitse krygsgevangenes terugkeer en Oos-Duitsland word geskep met die Berlynse Muur

Die Geallieerdes gaan aan met oorlog teen Duitsland met propaganda en misleiding. Hulle neem onwettige eienaarskap van Duitsland wyl ‘n paar Duitse krygsgevangenes terugkeer en Oos-Duitsland word geskep met die bou van die Berlynse Muur. Op 8 Mei 1945, het generaal Alfred Jodl ‘n Akte van Oorgawe onderteken. Jodl was die hoë bevelvoerder van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Orania se Ora gaan in ‘n nuwe digitale geldeenheid omskep word wat die Rand kan teenstaan

Ekonoom Dawie Roodt is betrokke by ‘n projek om ‘n nuwe digitale geldeenheid in die dorp van Orania te ontwikkel met die digitaliseering gebruik van hul bestaande Ora geldeenheid, wat die ekonomie van die dorp aansienlik sal verbeter. Die digitale geldeenheid sal met behulp van slimfone verhandel word, en Roodt het gesê dat hulle met […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boerevolk Politieke Gevangenes nader Grondwethof weens onwettige aanhouding en reg op appèl wat ontneem is

So vroeg as reeds April 2002 is van die Boeremagbeskuldigdes gearresteer.  Op 19 Mei 2002 het die rekord-hofsaak begin, wat vir die volgende meer as elf jaar sou voortduur in die Hooggeregshof te Pretoria.  Die hoofaanklag waarvan 24 manne beskuldig was, is hoogverraad.  Terwyl sommiges borg gekry het, onder uitermatig streng borgvoorwaardes, het elf van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pensioenoorbetalings in Vrystaat word glo gesteel deur ‘n sindikaat.

Daar is ʼn sindikaat bedrywig in sommige Vrystaatse munisipaliteite wat derdeparty-aftrekkings van werknemersalarisse, wat veronderstel is om aan pensioen- en mediese fondse, SARS en ander derdepartye oorbetaal te word, steel, aldus Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse wetgewer. Mnr. Wessels sê dat by sommige munisipaliteite, soos die Mantsopa-plaaslike munisipaliteit, wat Ladybrand, Tweespruit, Excelsior en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VVK – Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies kan dalk nog vanjaar plaasvind.

‘n Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies, kan moontlik nog selfs vanjaar plaasvind. Die aankondiging is die naweek gemaak deur die voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), mnr. Paul Kruger, gemaak by die openbare vergadering by Paardekraal in Krugersdorp. Mnr. Kruger het daarop gewys dat so ‘n verkiesing baie duur is en dat hulle […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoe Afrikaners sonder ‘n skoot die land kan terugvat

Die huidige toestande in die land en in die wêreld daarbuite maak my baie opgewonde. Die tyd is nou amper ryp om Suid-Afrika terug te vat sonder om ‘n skoot te skiet, presies soos wat die ANC-SAKP dit in 1994 gedoen het! Goed-goed, hulle het heelwat geweld in aanloop tot die 1994-verkiesing gepleeg, waaronder die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma dink net aan homself, hy wil SA net gebruik vir sy eie gewin.

Jacob Zuma se aanwysing van Malusi Gigaba as nuwe minister van finansies is deel van die voortgesette uitbreiding van staatskaping deur die Guptas en terselfdertyd die versterking van Zuma se faksie binne die ANC, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê Zuma wys hiermee dat hy bereid is om Suid-Afrika […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog rassisme, die keer van Tutu se kleindogter

‘n Kleindogter van Desmond Tutu, Nyaniso Burris, het ook die sosiale media gebruik om haar haat teen witmense te verwoord. Nadat die storm daaroor losgebars het, beweer sy egter dat sy nie witmense haat nie, maar dat sy net ‘n aanhaling gebruik het uit ‘n televisiereeks. Sy het op haar Facebook-blad geskryf: “Dear white people, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!