Boer koelbloedig doodgeskiet terwyl hy aanvallers smeek om sy ma se lewe te spaar

Hanno Steyn (46) se moordenaars het hom doodgeskiet terwyl hy hulle gesmeek het om sy bejaarde ma nie seer te maak nie omdat sy oud en sieklik is. Steyn, wat sowat 16 km buite Lichtenburg met beeste en skape geboer het, is verlede Vrydag voor sy ma, Zachie, doodgeskiet – op haar 75ste verjaardag. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n moord op bejaarde egpaar vind plaas in Limpopo – moord en dood het geen einde in SA nie

’n Geliefde jare lange inwoner van Haenertsburg is Donderdagoggend vroeg dood nadat hy en sy vrou deur twee mans op hul hoewe buite die dorpie in Limpopo aangeval is. Robert (Oki) Turner (66) is in sy bobeen geskiet en is erg aangerand. Sy vrou, Debbie (66), is deur twee mans rondgepluk. Sy het ligte beserings […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanval op egpaar op Makwasie – kodewoord red egpaar

Die polisie in Noordwes sê die verdagte wat in hegtenis geneem is in verband met ‘n voorval waarin ‘n egpaar helder oordag op hul plaas buite Makwassie deur drie mans met klapmusse aan oorrompel en beroof is, sal eers môre in die hof verskyn. Polisiewoordvoerder, Amanda Funani, sê die verdagte wat gisteroggend vasgetrek is, moet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaas aanvalle in Noordwes in die afgelope 4 weke

Die volgende plaasaanvalle is in die afgelope vier weke in Noordwes gepleeg: • 14 April 2017 – ’n plaasaanval te Ottosdal • 5 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Leeudoringstad • 9 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Wolmaransstad • 16 Mei 2017 – ’n moord en poging tot […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy die nuwe Verblyfreg-wet gelees ?? – Boere vertrou nie die nuwe wet wat die ANC opgestel het nie.

Die Wysigingswetsontwerp op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg is nie goed deurdink nie en kan baie onvoorsiene en negatiewe gevolge vir veral grondeienaars inhou, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Adv. Alberts het tydens die Tweede Lesingsdebat oor die Wysigingswetsontwerp gesê die gevolge raak veral duidelik wanneer ʼn mens die groter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaas aanval te Sannieshof, Noordwes – weduwee word aan haar hare gesleep en met vuis deur gesig geslaan

‘n Weduwee wat op ’n plaas naby Sannieshof in Noordwes woon, is Vrydag in die vroeë oggendure oorval, aan haar hare gesleep en met die vuis deur die gesig geslaan. Blackie van den Berg (61) se buurvrou het die hele aanval en haar angskrete op die telefoon gehoor omdat Van den Berg die bure gebel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blykbaar soek die swartmense nie ons grond nie, maar hoekom is daar dan so baie boere wat dood gemaak word ???

By implikasie het Jacob Zuma, erken dat swartmense geen werklike behoefte het aan grond nie, maar net agter die vinnige geldmaak aan is. Hy het die tradisionele leiers toegespreek, en hulle hulp gevra om swartes te oortuig om nie hulle grond te verkoop nie. Hy het erken dat meer as 90% van grondeise tans deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoord: Man koelbloedig vermoor en vrou geskiet op plaas in Noordwes

’n Man is Dinsdagaand op ’n plaas naby Sannieshof in Noordwes vermoor en sy vrou geskiet nadat drie gewapende rowers hulle oorval het. Die aanval het omstreeks 19:35 by die plaashuis gebeur. Sers. Kelebogile Moleko, polisiewoordvoerder, het omstreeks 22:30 gesê die polisie is nog op die toneel besig met hulle ondersoek. “Ons kan ongelukkig nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Statistieke wys dat Plaasaanvalle tans die hoogte in geskiet het sedered 1990

Landwyd het daar reeds in Mei 11 plaasaanvalle plaasgevind, en sedert Januarie vanjaar was daar al 160 plaasaanvalle waarin 32 mense vermoor is. Volgens mnr. Henry Geldenhuys, adjunkpresident van TLU SA en voorsitter van die Veiligheidskomitee, is dit hoër as enige jaar sedert die TLU SA in 1990 dié statistieke begin byhou het. Op een […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Misdaad dryf kundiges van plase af – dit is ‘n donker en droewige prentjie

Mosioua Lekota, leier van Cope, sê Suid-Afrika het nie die regte leierskap om die land vorentoe te neem om ’n beter toekoms vir almal te help bewerkstellig nie. Hy het by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gepraat oor onder meer die uitwerking van misdaad in landelike gebiede. Lekota het ’n donker […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!