Ondersoek kom ná speurhoof seksvideo op WhatsApp stuur – nog ‘n Margaret sage!

“Vee dit onmiddellik uit.” Dit was die versoek van ’n Wes-Kaapse polisiegeneraal aan polisiebeamptes nadat hy ’n pornografiese videogreep op ’n polisie-WhatsApp-groep gestuur het. Die videogreep beeld ’n seksdaad tussen ’n onbekende man en ’n onbekende vrou uit. Dit is op of ná 13 Julie deur genl.maj. Patrick Mbotho, Wes-Kaapse speurhoof, aan verskeie polisiebeamptes gestuur. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Ons wil dit nóú hê!” – Kaapstad word afgepers met betoging vir huise in Houtbaai wat “onverbloemde misdadigheid” geword het

Onluste het oor die naweek in Houtbaai, die gegoede kusvoorstad van Kaapstad, uitgebreek. Die polisie se onluseenheid het hul hande vol om brandstigting en skade aan voertuie, huise en kantore te verhoed. Onslusmakers het reeds sowel private as openbare eiendom beskadig. ‘n Lid van die Kaapstadse burgermeesterskomitee wat met veiligheid belas is, JP Smith, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorsitter van Front Nasionaal se gesin erg getraumatiseer na beweerde polisie brutaliteit

’n 45 jarige vrou en haar 22 jarige seun is erg getraumatiseer nadat hulle  op 15 Junie deur lede van Duduza Polisie van veediefstal aangekla en gearresteer is. Hulle is die vrou en seun van Gorden Fox, voorsitter van die  party Front Nasionaal. Volgens Martie Fox, was sy en haar seun Robert, asook haar dogter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie in Noord-Kaap mag uiteindelik weer in Afrikaans werk

Die polisie in die Noord-Kaap het Donderdag ná ’n vergadering met belanghebbendes glo die omstrede taalbeleid, waarvolgens alle verklarings in dié provinsie van die publiek voortaan in Engels afgelê word, onttrek. Luidens ’n interne skrywe deur die polisie in die Noord-Kaap het Solidariteit, die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) en bestuurslede van die polisie in die provinsie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie kan nie eers na hulle eie lede kyk wat misdaad pleeg nie, en dan moet ons hulle vertrou om ons veilig te hou !!

Die waarnemende polisiekommissaris, Lesetja Mathiba, het aan die parlement erken dat die polisie nie die vermoë het om meer as 100 polisiebeamptes te identifiseer wat moontlik betrokke is by ander werk en kontrakte wat met die staat gesluit word en dit nie openbaar het nie. Hy het gesê hulle stelsel is nie 100% effektief teen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermeende plaasaanvallers ontsnap Uit Sannieshof polisieselle – slagoffer leef nou in vrees

Drie vermeende plaasaanvallers wat glo betrokke was by die moord op B.C. Greyling en die verkragting van Blackie van den Berg, het Dinsdagoggend uit die polisieselle in Sannieshof ontsnap. Hulle het na wat betroubaar verneem word ’n saag gebruik om tralies in die tronksel oop te kry toe hulle net ná 06:00 ontsnap het. Van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egpaar aangerand en met kettings vasgebind tydens plaasaanval in KwaZulu-Natal

ʼn Bejaarde egpaar is Vrydagaand op hul plaas naby Ixopo in KwaZulu-Natal deur ʼn onbekende aantal aanvallers oorval, vasgebind en erg aangerand. Lt.kol. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê dievoorval het omstreeks 18:00 gebeur. Volgens Zwane is min inligting tans beskikbaar. Dit is nie duidelik hoeveel aanvallers daar was nie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog polisie gearresteer – Net nog ‘n bewys van hoe korrup SA is

Agt polisiebeamptes van die Golela grenspos in Natal is gearresteer op korrupsie verwante klagtes. Die provinsie se Misdaad Intelligensie Eenheid, asook speurders van Natal, het die arrestasies gedoen.Die beamptes was na bewering betrokke by onwettige deurlaat van gesteelde voertuie en goedere na Swaziland. Die soveelste minister van polisie, Fikile Mbalula, het gesê dat korrupte polisiebeamptes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog meer geld van ons belastingbetalers word gemors om ministers te beskerm.

Gaan daar nog meer blouligbendes ontplooi word om ministers te beskerm en die publiek te intimideer? Dit word gevra nadat die adjunkminister van justisie en korrektiewe dienste, Thabang Makwetla, die naweek deur vir mans gekaap is. Skynbaar was sy BBP-beskermers nie daar toe hy hulle nodig gehad het nie. Hy is deur vier gewapende misdadigers […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geweld vlam op in Zeerust – onluste in SA duur voort

Sewe mense is Maandag in Zeerust in die Noordwes-provinsie gearresteer ná ‘n gewelddadige protes optog. Dit is bevestig deur die polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone. Onluste het uitbreek in die Itireleng-lokasie. Al sewe van die verdagtes wat gearresteer is, is swart vroue. Volgens die DA se verklaring, is lokasie-inwoners gemaan om nie winkels in privaatbesit te plunder […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!