KYK VIDEO |Die BLF-leier is weer op die voorpunt op rassepolitiek en verdeeldheid in SA na hy tydens ’n toespraak in Potchefstroom die moord op wit mense aangehits het –

Solidariteit eise dat die BLF moet verantwoordbaar gehou word vir moord-uitsprake

Seksuele gunsies vir ANC poste is nou glo die nuwe in-ding en expertise word nou nie meer bepaal op prestasie op werkgebied, maar hoe jy uitblink in slaapkamer!

Eskom se verdomde krag onderbrekings belemmer nou die die water toevoer in Johannesburg, Pretoria en die Oos-Rand – Wat ’n wonderlike vooruitsig op Kersfees, nie net sit ons dalk sonder krag, maar dalk sonder water ook

Is vorige ANC leier, Marius Fransman nou skuldig of onskuldig aan seksuele aanranding? Tot dan loop die kostes van sy regsrekening op wat deur belastingbetalers betaal moet word

R7 miljard opgraderings projek van Durban hawe gestaak weens bedrog

Nou gaan jy, die belastingbetaler, meer geld moet uit haal vir die Wes-Kaapse SAPS

Ramaphosa sweer nou hoog en laag dat hy geen kontrak het met Bosasa, die omvang van president se leuens word net al groter

Zille probeer haar beeld herstel na haar ‘kolonialisme’ uitlatings deur om ou gebou te sloop

SABC baas kry prestasie bonus van oor die R11 miljoen – en nou wonder mense nog steeds waarom die staats entiteit in sy peetjie is

Outomatiese hekke wat agt jaar gelede teen ‘n tender bedrag van R1,1 miljard by die Kaapstadse Stasie geïnstalleer is, werk nog steeds nie

Hoekom is ons land in die toestand waarin hy verkeer? – Predikante mag nie meer op grond van “gewete, godsdiens of geloof” weier om ‘n “paartjie” te trou van dieselfde geslag