Nuwe SABC-bestuur probeer om sy Titanic seevaardig te hou, maar sal dit slaag?

Dit is verblydend om te sien dat die nuwe SABC-bestuur probeer om sy Titanic seevaardig te hou nadat mense soos Hlaudi Motsoeneng dit teen ʼn ysberg van onbevoegdheid en korrupsie laat vasloop het, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van VF Plus.

“Wat egter in dié tydperk by die uitsaaier gebeur het, kan nou nie net in die vergetelheid verdwyn nie. Daar heers ʼn dawerende stilte oor die strafregtelike vervolging van mense rakende die SABC 8-aangeleentheid.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SABC in nog ‘n tender saak – Is daar dan enige staatsentiteit wat deur eerlike, hardwerkende bestuurslede bedryf word?

Daar word gewag op die uitslag van ‘n ondersoek rakende ‘n R185 miljoen tender wat toegeken is aan ‘n kontrakteur deur die “bemiddeling” van die SAUK se vorige tussentydse voorsitter, Khanyisile Kweyama en ander amptenare by die bankrot entiteit.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die “Freedom Charter” is ‘n bloudruk vir blanke volksmoord en grondonteiening is ‘n oorlogs verklaring!

Andries Breytenbach, leier van die HNP, het op 11 Oktober verlede jaar in ‘n SABC onderhoud en ‘n mediaverklaring gesê dat “wanneer ‘n staat of volk ‘n ander volk se grondgebied vir homself toe-eien, dit noodwendig tot oorlog lei”.

Die Boere-Afrikanervolk het die grondgebied wat hy besit, regmatig verkry. Leiers en woordvoerders van die ANC beweer herhaaldelik dat die grond wat Witmense besit, van die Swartmense gesteel is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Oud SABC baas kry dagvaarding van R21 miljoen

Die Spesiale Ondersoek Eenheid het die voormalige SAUK-baas, Hlaudi Motsoeneng, beteken met ‘n R21 miljoen dagvaarding.

Onder andere is dit om sy “bonus” van R11 miljoen terug te kry. Die res van die bedrag is weens skade wat hy berokken het met onwettige personeel aanstellings en afdankings tydens sy termyn.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rugby kwyn weg by SABC se radiostasies

Rugbyliefhebbers sonder toegang tot DStv sal straks nie meer vanjaar na regstreekse radio-uitsendings van wedstryde kan luister nie. Netwerk24 is in besit van ’n e-pos waarin Orapeleng Lebethe, SABC Sport se bemarkingshoof, werknemers inlig dat daar nie uitsaairegte bekom is om Superrugby- en Curriebeker-wedstryde op Radio 2000 en RSG uit te saai nie. Die radio-uitsaairegte […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Okosa benoemde ‘n vermeende misdadiger as voorsitter

Rubben Mohlaloga is word beskuldig van bedrog en geldwassery. Hy en die vorige hoofuitvoerende beampte van die Landbank, Philemon Mohlahlane , word saam met drie ander beskuldig dat hul gepoog het om R6 miljoen uit die Landbank se rekening oor te plaas na Masepula Dinga prokureurs se trustrekening. Die minister van kommunikasie, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, gaan […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SABC bevestig betaling van R500 000 aan Bathabile Dlhamin vir kamstige “talk show”

Die SABC woordvoerder het bevestig dat die Departement van Sosiale Ontwikkeling, en per se, Bathabile Dlhamini, R500 000 betaal het vir ‘n sogenamde “talk show” waarop Dlamini en haar segspersoon, Lumka Oliphant, opgetree het. Volgens SABC beginsels woord sulke onderhoude nie “verkoop” nie en is die betaling dus onreëlmatig. Politieke ontleders beskou die optrede as […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nasionale uitsaaier SABC staar klasaksie in die gesig

Volgens ‘n advokaat, Paul Hoffman, kan kykers wat hul lisensiegeld vooruit betaal het geregtig wees om die SABC te dagvaar om hul “belegging” te beskerm. Volgens Hoffman toon die SABC se finansiële state geëindig Februarie 2016 dat R40,8 miljoen ontvang is vir dienste wat nog nie gelewer is nie. Dit blyk dat die SABC volgens […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC het oog op betaaltelevisie én mediabeheer

Die ANC het die monopolie in die betaaltelevisie-bedryf in sy visier, het Jackson Mthembu, hoofsweep van dié party Woensdagaand by Nasrec buite Johannesburg gesê. Mthembu het ’n mediakonferensie gehou om te gesels oor beleidsbeluite van die ANC se kommunikasie-kommissie. “Daar is ’n monopolie in betaaltelevisie in Suid-Afrika,” het Mthembu gesê sonder om die name van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lesufi wil Afrikaanse skole afskaf

Die VF Plus in Gauteng het die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, veroordeel as onkundig nadat hy vandag in die media aangekondig het dat daar geen plek meer is vir enkelmedium-skole in die provinsie nie. Lesufi het weer na die apartheidskaart gegryp en inwoners van die provinsie gedreig dat sy geduld nie getoets […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n belaglike bonus aan SABC bestuurder

Die SABC het onlangs ‘n staking van personeellede oor salarisverhogings beleef en uiteindelik afgeweer, omdat werkenemers ‘n tien persent verhoging eis, en die SABC sê dat hy nie in staat is vir enige salarisverhoging nie. Onlangse syfers aan die parlement het ook onthul dat die SAUK tegnies bankrot is, en waarskynlik net deur belastingbetalersgeld staande […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hlaudi appelleer teen arbeidshofuitspraak

Hlaudi Motsoeneng. Foto: Juran van den Heever Hlaudi Motsoeneng, voormalige bedryfshoof van die SAUK (SABC), het appèl aangeteken teen ʼn onlangse uitspraak in die arbeidshof. Die hof het vroeër vandeesmaand beslis Motsoeneng is aanspreeklik vir die kostes van die SAUK (SABC) 8-saak. Volgens Anton van der Bijl, hoof van Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!