Sukkelende en bankrot SAL kry nog ‘n meevallertjie van R5 miljard

Die reeds sukkelende en bankrot SA Lugdiens het ‘n verdere reddingsboei van R5 miljard belastingbetalersgeld ontvang van tesourie.

SAL het reeds die afgelope ses jaar geen wins getoon nie en staatshulp beloop tot dusver reeds R20 miljard.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staatsinstansies in die knyp – SAL en Poskantoor staan bakhand vir belastingbetalers se geld

Nadat die SAL aan die parlement erken het dat hy in groot verknorsing is, het hulle weer aangedui dat hulle ‘n verdere reddingsboei nodig het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat ‘n skande, SAL diep in die knyp

SA Lugdiens kan nie sy geldelike verpligtinge nakom nie en is kniediep in die skuld.

Die erkenning kom van……….
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lugredery SAL se geldsake stink behoorlik

SA Lugdiens kan nie sy geldelike verpligtinge nakom nie en is kniediep in die skuld.

Die erkenning kom van Luvuyo Jarana, die bestuurshoof van SAL. Hy het ‘n voorlegging aan ‘n parlementêre oorsigkomitee gemaak.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vlug vanaf Londen na JHB Gekanselleer na Vlieënier van SAL alkohol blaastoets dop voor vlug

Honderde passasiers was gereed vir hul Paasnaweek-vlug van Londen na Johannesburg toe die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se vlug gekanselleer is omdat die medevlieënier glo “beskonke” gelyk en ’n blaastoets vir alkohol gedop het.

Toe Mawethu (Mo) Majola (39) aanmeld vir vlug SA237 wat om 21:00 vanaf die Heathrow-lughawe sou vertrek, het die kaptein, wie se identiteit streng beskerm word, sy medevlieënier een kyk gegee en die lughawepolisie gebel.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Myeni skielik siek – dalk Enterprise produkte ingeneem?

Dudu Myeni se nie-opwagting voor die parlementêre komitee word nou afgemaak as sou sy siek wees. Volgens Myeni laat haar toestand haar nie toe om te vlieg nie.

Haar verskyning het te doen met haar optrede by Eskom, maar wanneer sy tot verantwoording geroep sal word oor SAL is onbekend.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dudu Myeni doedoe seker alweer na sy weggebly het van ‘n parlementêre portefeulje komitee vergadering

Die jongste geval waar ‘n minister eenvoudig weggebly het van ‘n parlementêre portefeulje komitee vergadering, is Dudu Myeni, wat Woensdag voor die komitee moes verskyn. Sy moes getuienis aflê oor beweerde korrupsie en skandale by Eskom en haar rol daarin.

Myeni, een van Zuma se beskermlinge, het laat weet dat haar prokureur nie beskikbaar en voorbereid was om saam met haar te verskyn voor die komitee nie. Sy het die komitee daarvan verwittig deur ‘n kort boodskap op die selfoon (sms).
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Guptas se vlerke geknip – SAL nou hul voorland en nie meer privaat straler

Die berugte Indiese familie gaan dalk met SAL moet vlieg as hul nie die agterstallige betalings doen op hul privaat straler nie, wat bekend staan as ZS-OAK. ‘n Kanadese regerings uitvoer agentskap (EDC) het begin met regsaksie teen die Guptas omdat hul nie hul paaiemente betaal nie. Volgens berigte is die uitstaande skuld op die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Presidensie slaan vure dood na DA banke waarsku teen SAL

Geen besluit is geneem om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) uit die beheer van die nasionale tesourie terug te skuif na die departement van vervoer nie. Die presidensie het Sondagmiddag dié versekering in ’n verklaring gegee enkele ure nadat die DA Suid-Afrika se banke aangemoedig het om nie toe te laat dat die SAL weereens Dudu […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma wil Denel verkoop

Bewerings word gemaak dat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, in kontak is met belanghebbendes in Qatar om ‘n beherende aandeel van Denel aan díe land te verkoop. Dit wil ook voorkom of Zuma ook reeds besig is om van die sukkelende staatsentiteite soos Eskom en SAL ontslae te raak. Die minister van verdediging van Qatar, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sosialisme:- dit gaan ons almal honger en arm laat

Die EFF kan nie anders as om voor te stel dat banke sonder vergoeding genasionaliseer moet word nie, want die staat het weens die ANC se wanbestuur en korrupsie bloot nie meer die geld om daarvoor te betaal indien dit sou gebeur nie, het dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus, gesê. Dr. Mulder […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAL se Dudu uiteindelik afgedank

Die omstrede voorsitter van die SAL raad, Dudu Myeni, is uiteindelik afgedank. Die lugredery is egter sodanig in finansiële probleme onder haar bestuur, dat ekonome nie glo dat die nuwe voorsitter en raad hom van bankrotskap sal kan red nie. Die nuwe voorsitter is JB Magwaza, ‘n sakeman van Natal. Hy is uitvoerende voorsitter van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!