SA Weermag se militêre basisse bouvallig en word beset deur plakkers

Die Marievale Militêre Basis naby Springs het 73 onwettige families op die grond en dit reeds sedert 2009.

Nadat die families nou uitgesit is het prokureurs vir Menseregte die SAW hof toe gesleep en het die Pretoriase hooggeregshof beveel dat die weermag nie die plakkers mag uitsit nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SANW verantwoordelik vir die dood van talle uitgeteerde perde

Strafregtelike aanklagte is aan handig gemaak teen die weermag nadat talle perde uitgehonger gevind is by ’n weermagbasis in Potchefstroom in Noordwes.

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging het Maandag gesê dat die perde is in haglike toestande aangetref op ’n perseel van die weermag se spesialis-infanterie-eenheid (SAASIC) eenheid wat die land se grense patrolleer. Volgens die NDBV was die perde so uitgehonger dat hulle grond en hul eie ontlasting begin eet het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Leë nuwe gebou kos weermag ‘n allemintige R57 miljoen wat 680 mense kan huisves

Die weermag betaal al vir minstens drie jaar maandeliks R1,6 miljoen vir ’n gebou wat sy soldate nog nooit betrek het nie.

Dít kom neer op vrugtelose verkwisting van nagenoeg R57 miljoen van die verdedigingsbegroting wat reeds onder tekorte gebuk gaan.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Majoor van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag word aangekla van haatspraak

Die VF Plus het besluit om maj. M.V. Mohlala van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) by die Gelykheidshof aan te kla vir haatspraak na sy uitlatings op sosiale media waarna die weermag hom slegs oor die vingers getik het.

Mohlala, wat gestasioneer is by die Wonderboom militêre basis in Pretoria, het ná die moord op emeritusprofessor………….
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrikaanse weermag vra weer vir wit rekrute

Die weermag het begin met ʼn program om jong wit Suid-Afrikaners te lok. “Die minister van verdediging [Nosiviwe Mapisa-Nqakula] het die weermag opdrag gegee dat ons met mening moet voortgaan om jong mans en vroue uit onderverteenwoordigde gemeenskappe in te bring om in die weermag te dien,” het lt.genl. Vusi Masondo, hoof van die weermag, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gesinne haweloos na SANW inwoners van Marievale-militêre basis dwing om hul huise te ontruim

Ten spyte van die interdik wat gister in die hooggeregshof van Johannesburg verkry is, word inwoners van die Marievale-militêre basis na bewering steeds uit hul huise uitgesit. Verskeie inwoners van Marievale beweer  dat hulle deur weermagoffisiere aangerand is en gesê is om hul huise te ontruim. Die SAUK kan egter nie aantygings van uitsetting of […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brian Molefe: Van Gupta luitenant na kolonel in die SA Weermag

Soos sekere mediaberigte dit stel, het Brian Molefe bevordering gekry van Gupta luitenant na kolonel in die SA Weermag. Hy verdien tans “‘n skamele” R57 000 per maand, wat sleg afsteek teen wat hy in Eskom “verdien” het toe hy nog die omstrede grootbaas daar was. Molefe is aangestel as deel van ‘n groep ”spesialiste” […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Spoegende vrouegeneraal wat verklaar dat sy wit mense haat gearresteer oor bedrog

’n Vrouegeneraal in die leër wat al by herhaling na haar ondergeskiktes gespoeg het en verklaar het dat sy wit mense haat, is die afgelope week weens bedrog in hegtenis geneem. Genl.maj. Nontobeko Mpaxa (52), hoofdirekteur van magsvoorbereiding, is in wat die weermag ’n “geheime operasie” noem in Pretoria vasgetrek. ’n Onbekende aantal beweerde medepligtiges […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pieter Groenewald, leier VF Plus: Polisie kan nie meer misdaad in SA beheer

Die minister van polisie se versoek om die weermag te ontplooi om die polisie by te staan met die bekamping van misdaad is ʼn erkenning dat die polisie nie meer misdaad in Suid-Afrika kan beheer nie, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het in ʼn ledeverklaring in die parlement gesê […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister van Polisie vra weermag se hulp om misdaad te bekamp

Fikile Mbalula, minister van polisie, het Dinsdag ʼn beroep op die weermag gedoen om die polisie by te staan om misdaad in Gauteng en die Wes-Kaap te beveg. “Toe ek die gemeenskap in Elsiesrivier besoek het, het een gemeenskapslid die bendegeweld as terreurdade beskryf. Ek wil vir julle sê ek het julle gehoor en ek […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrikaanse Weermag – bron van misdaad

In welke mate die SA Nasionale Weermag (SANW) verval het a.g.v. swak dissipline, gebrekkige toesighouding en korrupsie het dit inderwaarheid ‘n bron van bevordering van misdadige elemente geword. Die gevolgtrekking blyk uit die volgende uittreksel uit ‘n toespraak in die Parlement van dr. Pieter Groenewald van die VF Plus: “Die Minister van Verdediging het vroeër […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!