Altesaam 78 moordenaars, 29 verkragters in polisie afgedank

Polisieman van Balfour in hegtenis geneem na hy paartjie kaap

Slegs in SA waar jy beloon word vir onbevoegdheid! – JMPD-beampte skiet haarself per ongeluk in die been en word vereer vir dapperheid

Wat ‘n gemors:- Polisie misluk met veiligheid op treine en op eiendomme van PRASA

Polisievoertuig word ingespan vir taxi-dienste – geen wonder dat daar geen patrollie voertuie beskikbaar is wanneer hulp benodig word aangesien dit aangewend word om as publiek te vervoer

Verdagtes geklee in SAPD inform oorval vrou, beroof haar van bankkaarte en kontant en verkrag haar herhaaldelik

SAPD is deesdae ‘n veilige hawe vir diefstal en bedrog

Polisie lede van Oos-Kaap in hegtenis geneem vir korrupsie

Polisiebeampte en maters vas oor vuurwapens, gesteelde motors

Uniform van SAPD konstabel word van haar lyf af gesteel

SAPD-beampte dronk, bewusteloos en gewapend by Durban Mall aangetref

Dit is hoe polisie voertuie misbruik word in nuwe SA