SAID verloor etlike kundige werknemers gedurende 2017

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het 506 werknemers verloor sedert Januarie 2017. Van die werkers wat die diens verlaat het, het 128 werknemers ‘n tersiêre kwalifikasie gehad en gesamentlik het hierdie groep bykans 5 000 jaar diens gehad. Een van die persone het ‘n doktorsgraad, 15 het meestersgrade en 24 honneursgrade. Die uitvloei van breinkrag is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe belasting wette sal staatskapers bevoordeel

Beoogde wysigings aan bestaande belasting- en administrasiewette sal dien as verdere spykers in Suid-Afrika se finansiële doodskis en sal bloot ʼn kanaal skep waarlangs belastinggeld makliker na staatskapers herlei kan word, waarsku Adv. Anton Alberts, Voorsitter van die VF Plus. Adv. Alberts het tydens die eerste lesingsdebat van die Tariewe en Monetêre Bedrae en Wysiging […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Topbestuurder van SAID geskors oor R1 m. – kry bonus van R930 000

‘n Topbestuurder by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wat vir byna ’n jaar lank geskors was weens ’n ondersoek dat meer as R1 miljoen onregmatig in sy persoonlike bankrekening inbetaal is, het ’n bonus van R930 000 gekry. Dit is in die SAID se jaarverslag vir die 2016-’17-boekjaar bekend gemaak wat Woensdag by die parlement ingedien […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pieter Mulder: “Belastingondersoek net ‘n rookskerm”

Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het aangekondig dat ‘n kommissie aangestel gaan word om institusionele swakhede by die SAID te ondersoek, en wat die redes is vir die onderverhaling van byna R61 miljard in belasting. Die onderverhaling van belasting is waarskynlik net ʼn rookskerm waarom Gigaba die ondersoek gelas het, glo dr. Pieter Mulder, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens verslag van Makwakwa

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) moet hul besluit, om nie ‘n verslag van dissiplinêre optrede teen Jonas Makwakwa bekend te maak nie, regstegnies verdedig, aldus die parlement se staande komitee. SAID het Makwakwa vrygespreek van alle aanklagte teen hom nadat die regsfirma Hogan Lowells meer as R1,3 se ongewone en verdagte transaksies blootgelê het in Makwakwa […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!