Almal is omgekrap oor Zuma, nou is Cosatu deel van die groep

Die ongelukkigheid in die sogenaamde drieparty alliansie met Jacob Zuma, het nou ook by Cosatu uitgeslaan. Cosatu wil hê dat die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, as minister ontslaan moet word. Dlamini kon steeds geen bevredigende reëling maak vir die ordelike betaling van maatskaplike toelaes deur SASSA nie, en Cosatu is van mening dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Poskantoor en Sassa se paaidjies skei

Die SA Poskantoor is nie in staat om die maandelikse toelaes te betaal nie, aldus die minister van sosiale ontwikkeling, Batabhile Dhlamini. Sassa het minder as vyf maande tyd om hul betaalstruktuur reg te stel nadat die konstitusionele hof teen die minister en die huidige agentskap uitspraak gegee het. Tenders sal nou aangevra word om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hier kom nog drama – Minister van maatskaplike ontwikkeling gee nie om vir miljoene Suid-Afrikaners wat van maatskaplike toelae afhanklik is

DIT is duidelik dat Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, en die South African Social Security Agency (Sassa) nie veel omgee vir die miljoene Suid-Afrikaners wat van maatskaplike toelae afhanklik is nie. Vroeër dié week moes Dlamini en verteenwoordigers van Sassa voor die portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling in die parlement verskyn. Hulle sou verslag doen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SASSA nuus, Minister minag parlement, watse gevaar hou dit in vir die Pensioenarisse

Die omstrede minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het haar die gramskap van die portefeuljekomitee op die hals gehaal nadat sy nie opgedaag het vir ‘n vergadering. Ook SASSA, wat onder Dlamini val, se verteenwoordiger het ook nie opgedaag nie. Hulle het bloot laat weet dat hulle niks nuuts het om oor verslag te doen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!