As dit nie slegte diens is in Staats Hospitale nie, dan is hulle kort aan personeel.

Die Addington hospitaal in Durban gaan gebuk onder personeel tekorte en veral spesialis dokters. Beddens se besetting moes verminder word in die pediatriese afdeling van 22 na 12, aangesien daar slegs een pediater aan diens was. Addington se radio terapie afdeling het toetaal in duie gestort weens die gebrek aan onderhoud en instandhouding van masjiene. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Johannesburg is ‘n gemors en word skoon gemaak met skorssings, arrestasies en uitsettings

Elf beamptes van die Stad Johannesburg is geskors nadat hul meer as R2,5 miljoen verduister het. Hulle sal nou teregstaan op klagtes van bedrog, diefstal en korrupsie. Intussen is die burgemeester, Herman Mashaba, steeds besig met die skoonmaakaksie van gekaapte geboue wat onwettig beset word deur mense wat onregmatig daar ingetrek het. Vrydag is 29 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere het na die Kongo toe gegaan om te boer, hulle is wel gewaarsku

Volgens AgriSA ondervind die Suid-Afrikaanse boere wat in 2011 oorreed was om in die Republiek van die Kongo te gaan boer meer probleme as wat voorsien was. Minder as ‘n derde van die boere oorleef nog. Dr. Theo de Jager, AgriSA se adjunk president, was ten nouste by die projek om boere van Suid-Afrika in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Munisipale Bestuurder van Kroonstad is in rioolsop !!

Die munisipale bestuurder van die Moqhaka plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat, is in die moeilikheid oor riool, en hy staar nou strafregtelike klagtes in die gesig. Die munisipaliteit sluit Kroonstad, Viljoenskroon, Steynsrus en Vierfontein in. Simon Mqwathi doen skynbaar niks aan riool wat al maandelank in strate in Kroonstad loop. Dit het daartoe gelei dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Potch – die riool loop in die strate, en wie se geld gaan in die drein in ???

Die belastingbetalersgeld wat aangewend is om die ingang van Esslinstraat in Potchefstroom te teer is besig om letterlik in ʼn rioolgat weg te spoel, het Vincent Clark, VF Plus-raadslid in die Tlokwe-plaaslike munisipaliteit gesê. “Die ingang na Esslinstraat is enkele maande gelede opgeknap en oor geteer, maar is weer besig om te verval as gevolg […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Watse inpak het die werkloosheid syfer op ons !!??

Geestesgesondheid is vinnig besig om MIV/ Vigs verby te steek as die grootste oorsaak van siektes wat mediese hulp vereis in Suid-Afrika, en die VF Plus is van mening dat die land se haglike ekonomiese situasie en gepaardgaande werkloosheid ʼn groot rol hierin speel. Luidens ʼn onlangse artikel in Biznews wat gegrond is op navorsing […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!