Die skrif is teen die muur, E-tol stelsels val plat

Vier jaar na die inwerking treding van die E-Tol stelsel is Sanral met hul rug teen die muur. Die stelsel het misluk weens die motoriste se totale weiering om tolgeld te betaal en Sanral het nou erken dat hul die inkomste oorlog verloor het. Kwalik 30% van die motoriste wat die snelweë gebruik betaal tolgeld […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

As dit nie slegte diens is in Staats Hospitale nie, dan is hulle kort aan personeel.

Die Addington hospitaal in Durban gaan gebuk onder personeel tekorte en veral spesialis dokters. Beddens se besetting moes verminder word in die pediatriese afdeling van 22 na 12, aangesien daar slegs een pediater aan diens was. Addington se radio terapie afdeling het toetaal in duie gestort weens die gebrek aan onderhoud en instandhouding van masjiene. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere het na die Kongo toe gegaan om te boer, hulle is wel gewaarsku

Volgens AgriSA ondervind die Suid-Afrikaanse boere wat in 2011 oorreed was om in die Republiek van die Kongo te gaan boer meer probleme as wat voorsien was. Minder as ‘n derde van die boere oorleef nog. Dr. Theo de Jager, AgriSA se adjunk president, was ten nouste by die projek om boere van Suid-Afrika in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons nuwe Intelligensie hoof was ‘n lyfwag van Zuma, en dinge raak net meer korrup!

Die nuwe waarnemende hoof van misdaadintelligensie, generaal-majoor was voorheen een van Zuma se lyfwagte. Hierdie aanstelling bevestig politieke ontleders se siening dat sleutelposisies gevul word met persone wat lojaal is aan Zuma en so word die houvas oor intelligensie en polisiestrukture verstewig. Dit word bevestig deur dr. Pieter Groenewald, leier van VF Plus, wat reken […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister van Minerale Bronne word beskerm deur die ANC en Nelson Mandela se kleinseun!

Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, gaan nie ondersoek word vir sy betrokkenheid by die Guptas en staatskaping nie, as ANC LP’s hulle sin kry. Een van die groot voorbokke wat gekant is teen ‘n ondersoek teen hom, is Nelson Mandela se kleinseun, Mandla. Die voorsitter van komitees in die parlement, Cedric Frolic, het twee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die NVG wil nie Guptas vervolg nie, ‘n mens kan net wonder hoekom nie !!

Dit blyk dat die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) nie bereid is om die Guptas, Zuma of enige minister te vervolg wat in die gelekte e-posse betrek is nie. Volgens die aanklaers is die e-posse gesteel en kan dit nie gebruik word in ‘n hof as getuies nie. Die hoof van die NVG, Shaun Abrahams, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wes-Kaapse Senior amptenaar bly in sy pos alhoewel hy 185 klagte in gesig staar

Adv. Hishaam Mohamed, die Wes-Kaapse hoof van die departement van justisie, moet uit sy pos verwyder word, het AfriForum in ’n skrywe aan adv. Michael Masutha, minister van justisie, gevra. Mohamed is in Desember 2016 geskors nadat 185 klagte teen hom ingedien is. Die klagte hou glo verband met onder meer nepotisme, teistering, insluitend seksuele […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Weereens is daar nog n plaasaanval, die keer in Groblersdal, Limpopo!!

Elf gewapende terroriste het ‘n bedlêende 67-jarige plaasboer by Limpopo aangeval en vermoor. Mnr. Herman Botha en sy vrou Meisie is aangeval, en sy seun Bernard is ook erg aangerand. Mnr. Herman Botha is dood in die aanval. Mnr. Botha was in die bed nadat hy aangesterk het na ‘n operasie. Die terroriste het egter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan die geskiedenis homself weer herhaal, wie weet !!

Daar heers rassespanning by die ANC se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa, se binnekring ondersteuners nadat senior partyleiers gekla het oor die “all-white” bestuurspan wat Cyril se presidentsaanslag behartig. Binnekringe beweer dat Roelf Meyer betrokke is by Ramaphosa se poging om by Zuma oor te neem einde van die jaar. Meyer het groot vriende met Ramaphosa geword […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC amptenare kry lekker vet salarisse en dit is hoe hulle van ons steel en nie na ons mense kyk nie !!!

Mogale City se benarde finansiële status is terug na waar dit was. Die toestand is selfs erger met die besluit om alle ANC-politieke personeel permanent aan te stel in stede daarvan om die meer as honderd kritiese vakante poste te vul, sê rdl. Amanda de Lange van die Vryheidsfront Plus. “‘n Groot deel van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!