Verbode Waarheid 20: Belydenisse deur marteling, wraaksugtige leuens en wraakryke gerugte lê fondasie van die holocaustmite

Belydenisse deur marteling, selfs in Londen met die “London Cage”, ‘n reeks nege hokke in Brittanje waar die marteling van Duitsers plaasgevind het, wraaksugtige leuens en wraakryke gerugte so waansinnig soos ‘n leuen oor ‘n lamp wat uit mensvel gemaak was, maar DNA bewys dit was van ‘n bok. En die grootste leuen van als, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boerevolk Politieke Gevangenes nader Grondwethof weens onwettige aanhouding en reg op appèl wat ontneem is

So vroeg as reeds April 2002 is van die Boeremagbeskuldigdes gearresteer.  Op 19 Mei 2002 het die rekord-hofsaak begin, wat vir die volgende meer as elf jaar sou voortduur in die Hooggeregshof te Pretoria.  Die hoofaanklag waarvan 24 manne beskuldig was, is hoogverraad.  Terwyl sommiges borg gekry het, onder uitermatig streng borgvoorwaardes, het elf van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 18: Die Martelaarskap van Josef, Magda & 6 Goebbels Kinders, Operasie Slaughterhouse en Geallieerde mishandeling van Duitse burgers en gevangenisse

In die episode kyk ons na die verskriklike sterftes van Joseph & Magda Goebbels en hul 6 kinders asook Operasie “Slaughterhouse”, en die Geallieerde mishandeling van Duitse burgers en gevangenes. After a visit to ruined Berlin, Patton wrote his wife on July 21, 1945 – “Berlin gave me the blues. We have destroyed what could have […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog meer geld van ons belastingbetalers word gemors om ministers te beskerm.

Gaan daar nog meer blouligbendes ontplooi word om ministers te beskerm en die publiek te intimideer? Dit word gevra nadat die adjunkminister van justisie en korrektiewe dienste, Thabang Makwetla, die naweek deur vir mans gekaap is. Skynbaar was sy BBP-beskermers nie daar toe hy hulle nodig gehad het nie. Hy is deur vier gewapende misdadigers […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 13: D-Dag, hoogtepunt van Miljarde se geallieerde belegging in kommunisme, en Stalin word oorwinnaar, nie bevryder nie

D-Dag is die hoogtepunt van Miljarde dollars van geallieerde belegging in kommunisme oor jare, en kort daarna word die ware Stalin ontbloot en hy word oorwinnaar van oos Europa, nie bevryder nie – met die ondersteuning van die geallieerdes. Roosevelt en Churchill verraai Oos-Europa in hierdie episode wat hul verborge web van geld en leuentjies […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma bly in die kollig, maar hoeveel kan hy nog vat, voor hy ‘n uitklop hou kry !!

Zuma het tydens sy presidentskap reeds verskeie harde houe op die ken gekry, maar strompel steeds windmakerig en selfversekerd voort. So is hy pas uitgejou by ’n byeenkoms waar hy hoofspreker sou wees en waar die toesprake toe gekanselleer is, en ook weer bloedneus in die hof gekry oor magte waaroor hy meen hy onbeperk […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 12: Hitler stuur Otto Skorzeny om Mussolini te bevry en Brittanje begin om Duitse woonbuurte snags te bomb

Hitler chooses Otto Skorzeny to free Mussolini, while Britain starts carpet bombing residential areas of German Cities at night (Operasie Gomorrah) Breaking Mussolini out: The daring Prison Break by the most Dangerous man in Europe, Otto Skorzeny, is codenamed “Operation Oak”. Hitler personally chooses 3 Men to free Mussolini before he is handed over the […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inwoners van Coligny se hulle skou gaan nog voort al het hulle baie skade gely.

Rubberkoeëls is afgevuur, brande is gebrand, klippe is gegooi en kuikens is verbrand by die betogings in Coligny en Lichtenburg, maar die strate is nou weer rustig en die Lichtenburgskou gaan voort soos beplan. Die afgelope Vrydag is 38 000 dag-oue kuikens doodgemaak toe ‘n vragmotor aan die brand gesteek is gedurende ‘n betoging in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Eerste Slagoffers – Wes-Transvaalse dorpe !!!

Die dorpe Lichtenburg en Coligny in die Wes Transvaal het die afgelope dae die eerste slagoffers geword van die nuwe Suid Afrika en die Reënboog Utopia van Mandela en De Klerk. Besighede is geplunder en Coligny lyk soos ‘n oorlogsone waar blanke boere die woongebied bewaak teen plunderaars. Besighede is geplunder en ‘n blanke woonhuis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Betogers plunder Coligny

Protesterende inwoners van Coligny het tydens hulle optog ’n drankwinkel geplunder en totaal leeg gesteel. Verskeie ander winkels is ook leeg geplunder, terwyl kantore en ook die hotel se vensters gebreek is. Die betoging het skynbaar gegaan oor ‘n 12-jarige kind wat in ‘n motorongeluk dood is. Mnr. Michal Groenewald van VF Plus sê dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!