Gaan Stellenbosch wel ‘n Engelse instelling word?

Die Universiteit van Stellenbosch gaan waarskynlik tog ‘n Engelsmedium instelling word na jare van stryd om dit as ‘n Afrikaanse universiteit te behou. Dit blyk nadat ‘n vertroulike gesprek oor die universiteit se taalbeleid tussen die reeds omstrede rektor, prof. Wim de Villiers, en ‘n raadslid uitgelek het en nou in die hof kan draai. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan Gerrie “Bulhond” Nel, nou by AfriForum, ook anti wit haatspraak vervolg?

Die verrassende aansluiting van Gerrie Nel by Afriforum klink heel goed, maar iets is nie pluis nie. Het Gerrie Nel, wat dekades vir die ANC regime gewerk het, regs geskyf, of het Afriforum links geskyf? Volgens die “Fake News” ver linkse koerant Huffpost het Gerrie nou by “ver regse volkstaters” aangesluit, en ons almal weet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Luister: Swartes steek doelbewus plase aan die brand in Kaapland na faceboek gebruiker daarvoor uitroep!

ANC lede is glo doelbewus besig om plase in die Kaap aan die brand te steek na ‘n rassistiese swart Facebook gebruiker ‘n oproep gemaak het vir aanvalle op Wit Boere in Kaapstad met vuurhoutjies – die pos is 2 weke oud en is nog steeds daar… SAUK Nuus het inligting ontvang dat ANC lede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Obama Lieg Weer vir die Skape om Hillary te Steun en Looi die “…isme’s” om Kiesers te Kul

Obama het alweer vir die kiesers (liberale skape) gelieg om Hillary Clinton se veldtog te ondersteun en soos gewoonlik looi hy die “…isme’s” om VSA se stemmers te kul, en die massa media versprei die leuens soos soetkoek. Selfs massa media soos SABC en Naspers in Suid Afrika is hard aan die werk om die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Orania soek ‘n Afrikaner Universiteit. AfriSol bou hul spog Afrikaanse Universiteit, Akademia, maar nie op Orania nie?

Orania soek ‘n Afrikaner Universiteit. AfriSol bou hul spog Afrikaanse Universiteit, Akademia, maar nie op Orania nie? Waar is hul volksbelang?   Inderdaad Afriforum en Solidariteit, (AfriSol), se Akademia het nie eens ‘n studiesentrum te Orania nie, al is Akademia besig om sy landswye voetspoor van studiesentrums uit te brei en is in ‘n gevorderde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika!

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika! “Soort soek soort” is ‘n onteenseglike feit en die basis van gemeenskap self. Pretoria het ‘n reputasie vir die feit dat dit ‘n akademiese stad is met drie universiteite en die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) geleë in die oostelike voorstede. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ek woon in Orania, Presteer en Loop Voor! Maar Orania benodig nou dringend ‘n Universiteit.

Terwyl ons in Orania hard werk om tersiêre opleiding hier ʼn volhoubare realiteit te maak, verteenwoordig ons jeug ons op kampusse landswyd. Sommige mense glo Orania kinders gaan die diverse en uitdagende omgewing van ʼn universiteit met ʼn agterstand binne, Orania jongmense bewys die absolute teendeel.   Roedolph Schumann het op eenjarige ouderdom ʼn Oraniër geword. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ironies Vandag 85 jaar gelede vereer US Langenhoven

Vandag presies 85 jaar gelede op 24 Junie 1931 ken die Universiteit van Stellenbosch (US) ‘n eredoktorsgraad (Doctor Litterarum honoris causa) aan CJ Langenhoven toe. In die lig van wat hierdie instelling en sy ‘bestuur’ slegs twee dae gelede gedoen het deur Afrikaans die deur te wys, is dit gepas om die eerbewys van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tukkies en US keer Afrikaans rug toe

 Twee voorheen ‘tradisioneel’ Afrikaanse universiteite het pas Afrikaans ‘n verdere nekslag as akademiese taal toegedien met die aanvaarding van hulle nuwe taalbeleidsrigtings. Dit volg nadat die Universiteit van Pretoria se universiteitsraad met ‘n oorweldigende meerderheid besluit het om die knie te buig voor politieke druk deur dit ‘n suiwer Engelse instelling te maak. Die nuwe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Microsoft Gee Afrikaans Hupstoot. Afrikaans Word Bygevoeg Vir Alle Microsoft Translator Programme.

Afrikaanse taal ondersteuning word bygevoeg by Microsoft Translator programme. Microsoft het teks ondersteuning bygevoeg vir die Afrikaanse taal vir alle weergawes van sy Translator programme, insluitend die een vir Windows 10 op ‘n rekenaar en selfoon. Microsoft het vandag aangekondig dat Afrikaans aansluit by die lys van 50+ teks vertaling tale wat ondersteun word deur Microsoft […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!