BLF reageer oor graffiti in Ventersdorp

“Maak net soos julle goeddink.” -Só het Black First Land First (BLF) se leiers in Noordwes Dinsdag teruggekap nadat die VF+ hulle by die Menseregtekommissie (MRK) verkla het oor graffiti in Ventersdorp wat glo haatspraak bevat. Sowat 500 lede van die BLF het op 12 September na ’n plaas in die omgewing opgetrek om die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jacaranda onder skoot oor omroeper

Jacaranda FM is onder skoot na beweerde rassistiese uitlatings deur ’n omroeper. Die vakbond Solidariteit het Dinsdag bevestig dat hy aan die radio geskryf het oor die saak. Die vakbond sê hy het gevra vir die klank- materiaal waarin omroeper Tumi Morake glo die gewraakte uitlatings gemaak het. Solidariteit sê: “Dit volg nadat Morake na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Net wat ons nodig het:- Afriforum stig teen-rassime eenheid

Die burgerregte organisasie Afriforum het ‘n anti-rassisme eenheid gestig om “rassisme in alle vorme” te beveg. Snaakse bedmaats kom na vore met Rhoda Kadalie as een van die rolspelers wat haar tot die eenheid verbind het. Kadalie was van die grondeise eenheid, sy was kommissaris van die SA Menseregte Kommissie en tans is sy direkteur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

As dit nie slegte diens is in Staats Hospitale nie, dan is hulle kort aan personeel.

Die Addington hospitaal in Durban gaan gebuk onder personeel tekorte en veral spesialis dokters. Beddens se besetting moes verminder word in die pediatriese afdeling van 22 na 12, aangesien daar slegs een pediater aan diens was. Addington se radio terapie afdeling het toetaal in duie gestort weens die gebrek aan onderhoud en instandhouding van masjiene. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kyk wat gebeur in Belfast Hospitaal – Bejaarde skokkend behandel!

Die skokkende wyse waarop ʼn bejaarde hoësorg pasiënt in die staatshospitaal op Belfast behandel is, is onaanvaarbaar en die VF Plus sal by dié provinsie se minister van gesondheid op ʼn antwoord aandring, sê mnr. Werner Weber, leier van die VF Plus in Mpumalanga. Mnr. Hennie de Beer (76) se familie het bevestig dat hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA word aangekla  by internasionale instellings i.v.m. rassepraktyke deur groep Solidariteit

Solidariteit het vandag ʼn klag by die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) oor Suid-Afrika se beleid van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging ingedien.  Volgens Solidariteit maak die regering hom skuldig aan onbillike rassediskriminasie en vra hy die IAO om dit te ondersoek en ʼn uitspraak daaroor te gee. Dié klag van Solidariteit is een van drie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!