Steenkooltekort maar geen beurtkrag – Pravin Gordhan

Volgens minister Pravin Gordhan sal daar geen beurtkrag wees die winter nie.

Hy maak die stelling terwyl Eskom beweer dat kragstasies ‘n steenkooltekort ervaar.

Waarnemers meen daar sal maar eers gesien word of Eskom so vinnig omgekeer kan word met of sonder kontant hulp van Tesourie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorsitter van Transnet, Linda Mabaso bedank

Die voorsitter van Transnet, Linda Mabaso, het met onmiddellike effek bedank kort voor daar ‘n aandeelhouersvergadering sou plaasvind.

Twee nie-uitvoerende  direkteure, Vusi Nkonyane en Yasmin Forbes, het ook bedank.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Uiteindelike oorwinning vir Transnet pensioenarisse

Die Grondwetlike Hof het uitspraak ten gunste van die Transnet-pensioenarisse gelewer, wat hulle die reg gee om met ‘n klasaksie voort te gaan vir ‘n eis van etlike miljarde rande teen Transnet.

Die hofsaak spruit uit beloftes wat die destydse SA Spoorweë aan pensioenarisse gemaak het dat hulle………
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wouter Wessels, VF Plus se woordvoerder oor finansies, gemik op Britte se geld vir die land

President Cyril Ramaphosa behoort Brittanje se skenking van R858 miljoen aan Suid-Afrika aan te wend om kwessies wat die Suid-Afrikaanse ekonomie kniehalter, te behandel, sê mnr. Wouter Wessels, VF Plus se woordvoerder oor finansies.

Suid-Afrika sal slegs vir die buiteland aanloklik wees wanneer die regering ‘n klimaat skep wat beleggingsekerheid en ekonomiese groei stimuleer.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Spesiale Ondersoek Eenheid inwerking om Eskom en Transnet te ondersoek

Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoek Eenheid opdrag gegee om bewerings van wanadministrasie te ondersoek by Eskom en Transnet.

Eskom se R1,6 miljard kontrak wat deur McKinsey beding is vir Trillian (Gupta beheerd) en Transnet…………
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n korrupsienes ontbloot, die keer in Transnet

Die eksvrou van Transnet se gewese regshoof Kennetth Diedericks, Yvette, het ‘n 17-bladsye eedsverklaring gemaak oor ‘n nes van korrupsie in Transnet. Vervat hierin is luukse vakansies in New York, Dubai, Frankryk en nog meer wat betaal is uit terugbetalings wat haar eks ontvang het van verskaffers en prokureurs. Kenneth het in 2015 bedank na […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!