Munisipaliteite in haglike toestand

Die meeste munisipaliteite se bestuur is in so ‘n haglike toestand, dat Kimi Makwetu, die ouditeur-generaal (OG), hulle nie ‘n skoon ouditverslag kon gee nie. Alhoewel die meeste skoon ouditverslae uit die Wes-kaap kom, het onreëlmatige besteding tog met meer as 50% toegeneem tot R16,81 miljard. Dit beteken skynbaar nie noodwendig verkwisting of bedrog nie, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA-raadslid in Kaapstad doodgeskiet na afloop van vergadering by plaaslike gemeenskapsaal

ʼn Raadslid van die DA is Woensdagaand ná ʼn vergadering in Kaapstad doodgeskiet. Patricia de Lille, Kaapstad se burgemeester, sowel as Bonginkosi Madikizela, die DA se waarnemende leier in die Wes-Kaap, het Donderdag hul skok uitgespreek nadat Xolile Gwanxu, raadslid van die groter Philippi-omgewing, deur ʼn onbekende aanvaller doodgeskiet is. Volgens die Stad Kaapstad het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart teen swart oorlog breek uit in Mamelodi – nou veg hulle tussen mekaar

Swart op swart geweld het in Mamelodi uitgebreek tussen inwoners van die meer gevestigde deel van Mamelodi en inwoners van ‘n aangrensende plakkerskamp. Die twee woonbuurte het in ‘n oorlogsituasie met mekaar beland, aangesien die plakkerskamp daarvan beskuldig is dat hulle water en elektrisiteit steel met die gevolg dat die gevestigde deel se inwoners meer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondbesetting ruk Oos-Kaapse boere – dit is ‘n realiteit en nagmerrie!

Grondbesetting, talle Suid-Afrikaanse boere se grootste nagmerrie, het vir die Featherstones van Queenstown ‘n realiteit geword toe ‘n groep mense ‘n deel van hulle grond opgeëis het. ’n Dispuut oor grond wat al meer as 40 jaar voortsleep en frustrasie met die Regering se trae vordering met grondhervorming en bemagtiging het tot ’n grondbesetting buite […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geheime wantrouestemming geen gegewe – wie gaan wat se en wie gaan sy hand opsteek !!

Daar is nie regtig hoop dat ‘n geheime stemming vir die mosie van wantroue teen Jacob Zuma wel gaan plaasvind na die Grondwetlike Hof se uitspraak nie. Die Grondwetlike Hof het in ‘n eenparige beslissing bevind dat die speaker van die parlement wel by magte is om ‘n geheime stemming onder sekere omstandighede in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man op Magoebaskloof-kleinhoewe helder oordag aangeval

ʼn Man, in sy 50’s, is Dinsdag helder oordag op ʼn kleinhoewe in die Magoebaskloofomgewingin Limpopo oorval. Marius Müller, nasionale veiligheidskoördineerder van AfriForum, het aan Maroela Media gesê volgens inligting wat tans tot die AfriForum-buurtwag se beskikking is, hetdrie gewapende mans omstreeks 10:20 op die kleinhoewe toegeslaan. Die man is in die huis vasgebind en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Begrafnis sonder lyk – lyk het spoorloos verdwyn

Dít was Saterdag die geval toe die naasbestaandes van Eric Booysen (80) van hom wou afskeid neem. Booysen is op 7 Junie ­skielik dood nadat hy die vorige aand net olik begin voel het. Sy begrafnis sou Saterdagoggend op die plaas Bellevue Estate, naby Stellenbosch, plaasgevind het. Vrydag, ’n dag vóór die begrafnis, kon Booysen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regstappe dreig oor verpleegsters nie verplaas word na hospitale

Die departement van gesondheid kan moontlik hof toe gesleep word omdat twee afgestudeerde verpleegsters meer as ses maande ná hul studie steeds nie by hospitale geplaas is nie. Die vakbond Solidariteit het vandeesweek in ʼn verklaring gesê die verpleegsters, Juan-Ri Theunissen en Dané Hertz, moes reeds aan die begin van die jaar by hospitale geplaas […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma speel nou met vuur in baie droë gras: jeug van SA moet optree as soldate vir radikale ekonomiese transformasie

Pres. Jacob Zuma speel met vuur as hy sê Suid-Afrika se jeug moet die “soldate” van sy mantra van radikale ekonomiese transformasie wees. Sy flirtasie met dié soort populistiese retoriek kom van ver af. Namate hy toenemend polities op die agtervoet geraak het, het dit teen dié tyd al ’n vaste kenmerk van sy politieke […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kan dit werklik waar wees – Minister glo geteiken oor hy swart is !!

Minerale bronne minister Mosebenzi Zwane sê die Gupta e-posse wat hom impliseer is leuens en hy word geteiken net omdat hy swart is. Hy het ook nog nooit een van die e-posse gesien nie. Waarnemers wys daarop dat daar sover min blankes geïnkrimineer is uit die Gupta e-posse, en vra daarom die vraag of die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!