Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie kampusse gesluit

Die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie is onbepaald gesluit weens voortslepende geweld. Intussen is vier studente geskors na tugverhore teen hulle. Universiteite van oor die land is tans besig om studiegeld vir 2018 te bepaal en reeds is die onrus sigbaar onder studente wat glo dat hoër onderwys gratis moet wees. ANC president Jacob Zuma […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Probleme op die horison vir Universiteit

Die Universiteit van Kaapstad sit met ‘n beplande “staking” waar studente en unie werkers dreig om teen Donderdag die universiteit te “sluit”. Studente met uitstaande skuld en werkers wat uitgekontrakteer is vorm die kern van die protes. By die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie dreig probleme waar vier studenteleiers in ‘n tugverhoor betrokke is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan Stellenbosch wel ‘n Engelse instelling word?

Die Universiteit van Stellenbosch gaan waarskynlik tog ‘n Engelsmedium instelling word na jare van stryd om dit as ‘n Afrikaanse universiteit te behou. Dit blyk nadat ‘n vertroulike gesprek oor die universiteit se taalbeleid tussen die reeds omstrede rektor, prof. Wim de Villiers, en ‘n raadslid uitgelek het en nou in die hof kan draai. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UNISA: STUDIEMATERIAAL EN UITSLAE LAAT EN PUNTE VERKEERD BEKEND GEMAAK’

Die wiele is skynbaar besig om af te kom by Suid-Afrika se grootste instelling vir afstandsonderrig. Dosente en studente blameer swak administrasie daarvoor dat studiemateriaal gedurig laat is en dat studiemateriaal verkeerd of laat bekend gemaak word. “Unisa laat ons in die steek, nes met die aflewering van studiemateriaal,” het Tebs Reginald Maandag op een […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Matie Studente skuldig bevind na voorval met Nazi plakkate

Die dissiplinêre verhoor van drie Matie-studente wat betrokke was by die Nazi-agtige plakkate wat grootskaalse rumoer by die Universiteit Stellenbosch (US) in Mei veroorsaak het, is Donderdagoggend vroeg afgehandel. Al drie studente is skuldig bevind op ‘n regulasie dat ‘n student nie op ’n manier mag optree wat rassisties, onbillik diskriminerend, gewelddadig, grof beledigend, vernederend […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ouma verloor haar lewe en kleinkind veg steeds verbete vir hare na wreedardige aanval by hul woning

Die 47-jarige Tershia Botha is dood nadat sy laas naweek in haar huis aangerand is. Haar kleinkind (3) veg steeds vir haar lewe in ’n hospitaal. Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie en die ondersoek van die Bethelsdorp-polisie duur voort. “EK KAN nie glo dat ’n gesonde persoon nou ’n lyk is nie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe Leerafdeling en leerhulp vir Afrikaners – Eksamens is om die draai !!

Eksamens is om die draai en Afrikaans .com het splinternuwe leerblaaie met leerhulp en ondersteuning – als op een plek. Jul luisteraars (ouers, onderwysers en kinders) sal baat vind by hierdie omvattende hulpbron. NUWE LEERAFDELING OP AFRIKAANS .COM – #droomgroot Soek jy hulp met take of hersiening, of kom jy inspirasie kort? Het jy raad […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regstudies in gevaar !!

Vier Universiteite het kennis ontvang van die Raad vir Hoër Onderwys dat hul dalk nie meer mag voortgaan met die aanbieding van hul LLB kursusse nie. Die vier universiteite is Unisa, Noordwes (of te wel PU) , Kovsies en Walter Sisulu. Die instellings se kursusse voldoen nie meer aan die voorgeskrewe standaarde wat neergelê is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Blik op 1906 se Onderrig en onderwys

Onderrig en onderwys van ons volkskinders was die sleutel tot Afrikanersukses voor, maar ook na 1902. Te midde van ´n verskroeide land het die Bittereinder-Boer veral twee dinge gedoen: Plase begin heropbou, teen alle uitbuitende teenstand in; CNO-skole op die been gebring, wat uiteindelik Milnerisme in staatskole sou stuit. Met die karigste middele denkbaar sou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Honderde verpleegkundiges wat self studies betaal het, werkloos gelaat wyl beurshouers plasings ontvang.

Honderde verpleegkundiges word blykbaar afgeskeep omdat hulle self betaal het vir studies en nie beurse ontvang het nie, wyl dié wat beurse wel ontvang het, voorkeur geniet en al klaar werk. Andrea Heyneke, het haar BCur Verpleegkunde graad in 2016 voltooi by die Noord-Wes Universiteit Potchefstroom kampus. As verpleegkundiges moet hulle dus ‘n verpligte gemeenskapsjaar voltooi […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!