Zuma beweer dat die blankes grond gesteel het en wil grondvergryping bespoedig

As iemand iets neem sonder toestemming of sonder om daarvoor te betaal, is dit diefstal. Dit is presies wat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, wil doen. Hy het tydens die sogenaamde Vryheidsdagvieringe op Manguzi in Natal, in die koloniale taal Engels, aangekondig dat die grondvat sonder vergoeding, binne die volgende dae en weke bespreek gaan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Blik op 1906 se Onderrig en onderwys

Onderrig en onderwys van ons volkskinders was die sleutel tot Afrikanersukses voor, maar ook na 1902. Te midde van ´n verskroeide land het die Bittereinder-Boer veral twee dinge gedoen: Plase begin heropbou, teen alle uitbuitende teenstand in; CNO-skole op die been gebring, wat uiteindelik Milnerisme in staatskole sou stuit. Met die karigste middele denkbaar sou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy ‘n droom .. op die plek word drome waar !!!!

Kleinvallei, geleë op ‘n lappie grond buite Krugersdorp, waar 60 mense woon en leer hoe om selfversorgend te wees, het ‘n heerlike kuierplek vir die gemeenskap geword. Naweke beman inwoners ‘n padstal waarin produkte soos handwerk, gebottelde blatjang, rissiesous, konfyt, kralewerk, kleipotte en vele meer verkoop word. Daarmee saam bedien hulle eet- en drinkgoed. So […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma dink alweer net aan homself !!

Pres. Jacob Zuma se aanwysing van Malusi Gigaba as nuwe minister van finansies is deel van die voortgesette uitbreiding van staatskaping deur die Guptas en terselfdertyd die versterking van pres. Zuma se faksie binne die ANC, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê pres. Zuma wys hiermee dat hy bereid […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma Nie By Kathrada Se Begrafnis Nie

President Jacob Zuma gaan nie die begrafnis vanoggend van die ANC-veteraan Ahmed Kathrada in Johannesburg bywoon nie. Een van Kathrada se laaste wense was dat Zuma nie toegelaat word om by sy begrafnis ‘n toespraak te hou nie. Kathrada was in die jongste tyd een van Zuma se felste kritici en het hom in ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zille: Wit Mense Gemelk, Minderhede Volgende

In ‘n driftige reaksie in repliek op haar twiets oor kolonialisme, het die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille gesê die ANC gaan sy rug toekeer op bruin-, Indiër- en minderheids- swart gemeenskappe, sodra wit mense drooggemelk is. Zille het tydens ’n buitengewone debat Dinsdag in die Wes-Kaapse provinsiale parlement gesê die ANC hou aan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Londen Terreuraanval ontbloot wêreld se Dubbele Standaarde oor Plaasmoorde – BoerAfrikaner Volksraad

In die jongste terreur-aanval in die Westerse wêreld op 22 Maart 2017, is 4 burgers in Londen, Engeland (waaronder ‘n polisie-beampte) in ‘n terroriste-aanval gedood en 40 gewond. Dit word wêreldwyd veroordeel; met ondersteuning en solidariteit aan Brittanje deur state soos Duitsland en Frankryk, wat ook reeds onder soortgelyke  terreuraanvalle deurloop. Die Boere-Afrikaner Volksraad vind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Grondroof is ‘n daad van oorlog”, maar is plaasmoorde nie alreeds oorlog nie?

In  ‘n verklaring wat ondersteun is deur Die AWB, Die HNP, Die Verkennersbeweging en Die VVK, verklaar hulle dat wanneer ‘n staat of volk ‘n ander volk se grondgebied vir homself toe-eien, lei  dit noodwendig tot oorlog. Sedert die vroegste tye was dit die aanvaarde reg van volkere om hul gebiedsintegriteit teen sulke vergrype te verdedig, soos […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere-Afrikaner Volksraad stuur eis tot Vryheid na Trump en Buiteland na gesprekke met ANC regime misluk

Die Boere-Afrikanervolksraad het in Pretoria terugvoer gegee oor hulle werksaamhede die afgelope aantal jare sedert die verkiesing van die Volksraad in 2011. Die sprekers tydens die vergadering was mnr. Paul Kruger van die VVK en die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad, mnr. Andries Breytenbach. Dit was duidelik dat ‘n reuse hoeveelheid werk verrig is. Daar is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Wereldgeldmag (NWO) se Plan Vir Suid-Afrika

Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel. Dit het die vrymesselaars net mooi ‘n dekade […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!