Opsoek na Twee Helde wat my Kind se Lewe in Ballito Gered het

Ons is Dringend Opsoek na twee mans wat ‘n Kind se Lewe Gered het in Ballito. My ma hulle het ons seun op vakansie geneem Ballito toe. Op Saterdag 25 Maart, ‘n uur na aankoms is hulle strand toe. My seun is deur die see ingetrek en het amper verdrink. ‘n Jong man (en seker […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapstad stel nou ook streng waterbeperkings in

Die stad Kaapstad het aangekondig dat nuwe waterbeperkings op 1 November 2016 in werking tree wat huiseienaars verbied om tuinslange te gebruik om tuine te benat. Dit word gedoen om te voorkom dat damme se vlakke nie gevaarlik laag gaan daal nie.  Die nasionale vlak van damme staan tans net onder 50% en konstante reën […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Maandlange water watervermorsing deur Efuleni munisipaliteit

Die water stroom al langer as ‘n maand uit pype in Leeuhof Vereeniging te midde van die ergste water tekort in die land. Die aangeleentheid word deurgaans onder die Emfuleni munisipaliteit se aandag gebring sonder enige sukses. Twee weke gelede is die pype oop gegrawe en net so gelos. Benewens die feit dat dit ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapse boere dankbaar vir reën

Wydverspreide reën, veral in die opvangsgebiede van die opgaardamme in die Wes-Kaap, het groot verligting gebring. Maandag sal die kouefront van die laaste paar dae nog van Kaapstad tot bo in Springbok ’n draai gooi en vooruitsigte vir reën is tussen 30% en 60%. Die reën is goeie nuus vir boere in die Swartland en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waterkrises verdiep

Bloemfontein. – Die waterkrisis in Suider-Afrika vererger met die Vaaldamstelsel wat onder groot druk verkeer. Die krisis verdiep omdat dit toenemend moeiliker is om dié rivier aan te vul met water uit die Katsedam waarvan die watervlak ook bly daal. Van die Katsedam se water wat vir die Vaaldam bestem is, word ook nou gekanaliseer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Draai daardie krane! 15 wenke om water te bespaar

Moenie ‘n drup wees nie… spaar water! Eers moes ons aan beurtkrag gewoond raak, nou is dit beurtwater. Suid-Afrika is vasgevang in ‘n knelgreep van die ergste droogte sedert 1982 en meer as 2,7 miljoen huishoudings staar watertekorte in die gesig. Begin vandag nog water spaar – en onthou, elke druppel tel Moenie die kraan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Groot waterkrises in Vrystaat terwyl munisipaliteite swyg

Vrystaat dorpe se water is boomskraap Weens die krisisafmetings van die waterskaarste op Kroonstad en omgewing het inwoners desperate pogings begin aanwend om dit onder die ANC-owerhede se aandag te bring. ‘n Beswaarskrif gaan glo in die parlement ter tafel gelê word om die minister van waterwese en sanitasie te vra om in te gryp […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermorsing van R20miljoen deur die Invoer van Kubaanse Water Kundiges

Die 35 Kubaanse ingenieurs wat deur die ANC-bestel se departement van water en sanitasie ingevoer is om as hidrologiese ingenieurs te werk, het die belastingbetaler bykans R20 miljoen uit die sak gejaag. Benewens die feit dat hulle Engelse taallesse moet neem om darem verstaanbaar te kan kommunikeer, verstaan hulle blykbaar nog nie eens die metrieke […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waterbeperkings dringend nodig in Vaalrivierstelsel

Onmiddellike waterbeperkings is noodsaaklik in ‘n paar provinsies, maar die ANC-staatsbestel het alweer te laat wakker geskrik om dit tydig te implementeer omdat vooruitbeplanning nie gedoen word nie. Dit is veral die daling van die hoeveelheid water in die Vaalrivierstelsel met sowat 23% wat dringende waterbeperkings in Sentraal-Transvaal, dele van Oos-Transvaal, die Noord-Vrystaat en dele […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!