Onthou om Dankie te sê aan ons Moeders. Stuur Blomme, Geskenke en Lekkers Aanlyn Nou!

Hierdie Moedersdag, maak seker dat Ma, Ouma of die spesiale Dame in jou lewe weet dat jy dankbaar is vir alles wat sy gedoen het, en alles wat sy nogsteeds doen, en vir jou in die toekoms sal doen. So, wanneer is Moedersdag 2018?
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat jy vooraf moet weet om ʼn boef in jou huis te kan skiet – Beskerm die wet die inbreker?

Jy word uit ʼn diep slaap wakker geruk deur jou dogter se bloedstollende gille. Jy gryp jou pistool en kruip suutjies gang af na haar kamer. Jy loer versigtig om die kosyn en sien ʼn man in ʼn balaklawa wat besig is om jou kind teen haar bed met ʼn tou vas te bind. Jou […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Maalvleispoffertjies – ‘n heerlike happie vir enige tyd deur die week !!!

Bestanddele: Maalvleis bietjie olie 1 ui, fyngekap 1 ml vars gekapte knoffel 400 g maer beesmaalvleis 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 250 ml (1 k) cheddar, fyngerasper Poffers 250 ml (1 k ) melk 125 ml (½ k) olie 2 ekstragroot eiers 250 ml (1 k) koekmeel […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Draai daardie krane! 15 wenke om water te bespaar

Moenie ‘n drup wees nie… spaar water! Eers moes ons aan beurtkrag gewoond raak, nou is dit beurtwater. Suid-Afrika is vasgevang in ‘n knelgreep van die ergste droogte sedert 1982 en meer as 2,7 miljoen huishoudings staar watertekorte in die gesig. Begin vandag nog water spaar – en onthou, elke druppel tel Moenie die kraan […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voordele vir Koffie drinkers

Volgens onlangse navorsing kan ’n koppie koffie elke oggend meer doen as om net jou energie ’n hupstootjie te gee. ’n Universiteit in die VK het voorheen gepubliseerde studiestukke ontleed wat handel oor die inname van koffie en die uitwerking wat dit op lewersiektes het. Navorsers by die universiteit van Southampton het die resultate van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ses redes hoekom jy groen tee behoort te drink

Groentee, wat reeds vir duisende jare in China gedrink word, help na bewering met streshantering en gewigsbeheer. Alle soorte tee – groen, swart en woeloeng – word uit die Camellia sinensis-plant vervaardig, maar deur verskillende metodes te gebruik. Vars blare word gestoom om groentee te maak, terwyl gisting betrokke is by swart en woeloengtee. Groenteeblare […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere rate vir verkoue en griep

Heuning en kaneel Kaneel en heuning het wonderlike heilsame uitwerkings vir die volgende kwale: Artritis: 1koppie gekookte water, 2 eetlepels heuning en 1teelepel kaneel, meng alles saam en drink daagliks om pyn te verlig. Tandpyn: Maak ‘n pasta van 1teelepel kaneel en 5 teelepels heuning, smeer aan die tand wat pyn 3 keer per dag, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wenke met Suiker

Suiker _ Gooi ‘n bietjie asyn en suiker by uie wat gesmoor word. Dit sal ‘n lieflike ligbruin kleur en ‘n aangename geur aan die uie verleen. _ Gooi 1 teelepel Jik en 1 teelepel suiker in blomrangskikking water. _ Gooi 1 teelepel suiker in die koekie/beskuitblik om vars te hou. _ Indien warmfles lank […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wenke met Koeksoda

Koeksoda is werklik ’n bekostigbare en effektiewe alternatief vir duur vlekverwyderaars en ander skoonmaakmiddels. Dis boonop ook nie-toksies, so jy kan dit op byna enigiets gebruik. Die meeste resepte vereis dat jy die koeksoda met water meng om ’n pasta te maak. Jy sal regtig verbaas wees oor wat jy alles met koeksoda kan uitrig. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!