Omstrede Mugabe jr. glo stil-stil terug by SA universiteit

Rob Mugabe (jr.), seun van die Zimbabwiese president midde-in die diplomatieke storm oor sy ma, Grace, is terug in die land en het sy studie aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) hervat. Die 25-jarige Rob volg reeds sedert die begin van die jaar ’n graadkursus in argitektuur aan die UJ, al het hy na bewering […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie is besig om winde te sluk oor Grace, hoekom is ons Polisie so traag.

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar kort daarna word ‘n “rooi waarskuwing” uitgestuur na alle grensposte om te voorkom dat sy nie die land verlaat nie. Die kabinet swyg ook in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grace Mugabe op soek – SA Polisie op hoë gereedheid indien sy land sou verlaat

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens monitor Grace Mugabe, vrou van die Zimbabwiese president Robert Mugabe, wat daarvan beskuldig word dat sy twee jong vroue in Johannesburg aangerand het, om seker te maak dat sy nie die land verlaat nie, het polisieminister Fikile Mbalula Donderdag gesê. Hy het gesê daar is “geen manier” wat pres. Mugabe se vrou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuutste smokkel metode: Rowers maak gebruik van donkies om motor oor grens te kry

Polisiebeamptes het Maandag toegeslaan op ʼn toneel waar verdagtes donkies gebruik het om ʼn Mercedes Benz-motor oor die grens van Suid- Afrika na Zimbabwe te smokkel. Brig. Motlafela Mojapelo, woordvoerder van die polisie, het gesê die voertuig is onderskep kort voordat dit in Zimbabwe in verdwyn het. “Die verdagtes het donkies gebruik om die motor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum eis antwoorde oor die vervalle toestand van die grensdrade tussen Limpopo en Zimbabwe

Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (die PAIA-wet) by die departementvan binnelandse sake ingedien oor die vervalle toestand van die grensdrade tussen Limpopo en Zimbabwe. ’n Brief is ook gerig aan prof. Hlengiwe Buhle Mkhize, minister van binnelandse sake, om ’n dringende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Toekoms van SA – Lyk dit soos Coligny? Net die tyd sal leer.

Kom ons begin by die begin. Die datum is 20 April en ’n jong swart seun lê op ’n verlate pad in die Hoëveldse son. Mielies marsjeer in alle rigtings oor die horison. In die verte staan graansilo’s. Tussen die seun wat in die stof by ons voete lê en sy ouers se plakkershut in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klaas Vakie maak moles by Wêreld Ekonomiese Forum Beraad in Durban

As ‘n mens se dag so ‘n bietjie somber is, kan jy altyd op oom Bob reken vir ‘n skoot vermaak. Sonder aankondiging of uitnodiging slaan hy toe mos ook uit by die Wêreld Ekonomiese Forum se beraad in Durban. En hy sê daar word gelieg. Zimbabwe het nie moeilikheid nie. Daar is 14 universiteite […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma dink net aan homself, hy wil SA net gebruik vir sy eie gewin.

Jacob Zuma se aanwysing van Malusi Gigaba as nuwe minister van finansies is deel van die voortgesette uitbreiding van staatskaping deur die Guptas en terselfdertyd die versterking van Zuma se faksie binne die ANC, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê Zuma wys hiermee dat hy bereid is om Suid-Afrika […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrika en die wêreld word deur skelms oorheers en ons aanbid hulle en hul skeppings

Politiek trek mense wat die kortpad na rykheid soek sonder om daarvoor te werk. Dit is beslis waar in Afrika, maar ook deesdae in die res van die wêreld. Meeste van die Europese Unie se politici word betaal vir hul verraaierskap van hul Nasie State… Hillary Clinton en haar voorlopers soos Obama, Bush ens.,  word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Wereldgeldmag (NWO) se Plan Vir Suid-Afrika

Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel. Dit het die vrymesselaars net mooi ‘n dekade […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!