Centurion Pad gesluit N14/R55

Centurion

Road closed due to mudslide

Swaar reënval die afgelope twee dae het blykbaar die gevolg gehad dat die wal langs die brug op die N14/R55 begin het om mee te gee.

Die pad is vir vekeer gesluit. Nooddienste is op die toneel om die situasie te evalueer.

Centurion record

Enjoyed this post? Share it!