Dawie Roodt:- Wat moet jy met jou geld doen

Volgens die ekonoom Dawie Roodt is Suid-Afrika in groot moeilikheid.

Hy het gereageer op die ouditeur-generaal se verslag rondom ongemagtigde nasionale uitgawes.

Volgens Roodt is dit die belastingbetaler se geld wat so vermors word en sy advies aan sy kliënte is om hul geld uit die land te neem.

Dit is ‘n kommerwekkende aanbeveling komende van een van die land se top ekonome.


Enjoyed this post? Share it!