Department van vervoer oorspandeer

Gautrain-bus-300x200

Die Departement van Vervoer het R100 miljoen oorspandeer op die Gautreinprojek om te verseker dat die projek gereed sou wees vir die 2010- wêreldbeker.

Nou is die Departement in die nood en soek geld. Fondse wat vir ander dienste ge-oormerk was is gekanaliseer na die Gautreinprojek en nou moet die Tesourie hulle uithelp om kop bo water te hou.

Vermors, oorbestee en soek dan geld om te oorleef.-Vryburger

Enjoyed this post? Share it!