Die waterkrisis in Kaap duurvoort

Kaapstad met sy meer as 4 miljoen inwoners staar die ergste droogte in 100 jaar in die gesig en 22 April kan die stadsraad alle watertoevoer beëindig. Dit sal gebeur as damvlakke 13,5% bereik.

Dit sal beteken dat inwoners by 200 waterstasies elk 25 liter per dag sal ontvang. 20 000 mense sal by elke stasie moet toustaan om water te ontvang, en daar word verwag dat dit tot ongelukkigheid en selfs geweld kan lei.


Enjoyed this post? Share it!