Dief slaap terwyl hond wagstaan

 

RotweilerKaapstad – Sy Rottweiler is die vriendelikheid vanself wat niemand kwaad sal aandoen nie, maar geeneen moet ook as ongenooide gas in sy baas se erf kom moeilikheid maak nie.

Die pragtige dier, met die naam “Outjie” het toe in sy oplettendheid gesien die inbreker wil sy baas se goed in middernagtelike ure kom wegdra., en weet dit durf nie so te wees nie…..

Toe die nasie se man wou probeer wegglip, het die noodlot teen hom gedraai en beland hy in die vuil water van die swembad wat ’n goeie skoonmaak nodig het.

Outjie het rustig op die halfvol swembad se kant vir hom gewag en gesien hoe die knaap van die nasie spartel en spook om uit die swembad te kom, terwyl hy sy oog hou op Outjie wat rustig toekyk.

Uiteindelik na wat soos ’n uur gevoel het, kom die man uit die swembad, stokflou en papnat kruip hy ’n entjie weg en bly net daar lê uit vrees dat Outjie se geaardheid kanverander……

Na sowat ’n halfuur was die man van die nasie vas aan die slaap van pure uitputting, terwyl Outjie getrou op sy pos gebly het om seker te maak die nasie probeer nie weer vlug nie..

Met al die geraas in die water kom Outjie se baas half slaperig uit die huis, sien wat gebeur het en skakel die polisie, maar soos wat dit gaan, word Outjie “gestraf” om as bewaarder op te tree en te waak teen ’n moontlike poging van ontsnapping – twee uur lank voor die nuwe land se hoogs onopgeleide polisiebeamptes daar opdaag.

Eers toe Tata in die vangwa beland, het Outjie sy waaksaamheid verslap en sy baas se hand gaan lek.

Bron: Vryburger

Enjoyed this post? Share it!