E-tolboetes word ingesluip

e-toll

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa), waarsku dat die Departement van Vervoer probeer om verbruikers wat nie e-tolrekeninge betaal nie, te beboet.
Hulle sê dis wat die Departement probeer doen met ‘n voorgestelde verandering aan die Aarto-verkeerswet wat as ‘n kennisgewing in die Staatskoerant gepubliseer is.

2. Daar is ook ’n gebrek aan ’n unieke verwysingsnommer wat vereis word vir geskilbeslegtingsdoeleindes.

3. Daar word nie ’n magistraatsdistrik per insident gelys nie, wat ’n vereiste is vir geskilbeslegtingsdoeleindes.

Opposisielede sê die Departement probeer basies om e-tol deur die agterdeur te laat werk en dit gaan die publiek net kwater maak. -Vryburger

Enjoyed this post? Share it!