Eiendomsagent in die sop oor rassisme

Penny sparrow

‘n Eiendomsagent van Durban is in ‘n rasseherrie betrek omdat sy swartes se gedrag op die strand met Nuwejaar op haar Bakkiesblad met dié van ape vergelyk het.
Penny Sparrow, sê egter dat sy bloot die feite gestel het.

Enjoyed this post? Share it!