FBI ondersoek multimiljoen rand kontrakte

Die Federale Buro van Ondersoek (FBI) in die VSA is besig is om ondersoek in te stel na die multimiljoen rand kontrakte wat die Guptas deur Transnet verkry het.

Geld wat tussen Suid-Afrika, Dubai en die VSA oorgeplaas is sal onder die soeklig kom.

Ashish en Amol Gupta word betrek as Amerikaanse burgers en hulle is neefs van Atul en Ajay Gupta.


Enjoyed this post? Share it!