Gaan die geskiedenis homself weer herhaal, wie weet !!

Daar heers rassespanning by die ANC se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa, se binnekring ondersteuners nadat senior partyleiers gekla het oor die “all-white” bestuurspan wat Cyril se presidentsaanslag behartig.

Binnekringe beweer dat Roelf Meyer betrokke is by Ramaphosa se poging om by Zuma oor te neem einde van die jaar.

Meyer het groot vriende met Ramaphosa geword gedurende die oorgawe in die 1990’s toe die Nasionale Party die land weggegee het aan ‘n kommunistiese bewind.

Meyer het die bewerings ontken, net soos wat FW de Klerk vandag nog ontken dat hy verantwoordelik is vir die nuwe Suid Afrika.


Enjoyed this post? Share it!