Goeie nuus jy kan enige plek enige tyd Na SAUK radio luister met jou selfoon gaan

Goeie nuus jy kan enige plek enige tyd Na SAUK radio luister met jou selfoon gaan

saukradiologo250

Ons nooi graag mense om betrokke te raak, die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir wins of roem nie

Huidiglik

Nuus- en weer berig 7h00 weeks dae

Nuus 13h00

Aktuele program om 20h00 weeksaande

Heerlike musiek 24/7

Binnekort ‘n lui lekker musiek program

  • Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees?
  • Het jy ‘n program wat jy wil aanbied?
  • Wil jy plaaslike nuus vir jou gemeenskap aanbied op ‘n voorafbepaalde tydstip?
  • Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk?

Help ons om ons erfenis terug te neem!
Kontak ons by nuus@saukradio.com

na http://streema.com/radios/play/99256

Enjoyed this post? Share it!