Grondgryp gaan voort

Grondgryp

Die afsnydatum vir grondeise gaan teruggeskuif word na voor 1913.

Hierdie opmerking is gemaak deur die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Gugile Nkwinti, tydens ‘n ANC-vergadering rondom grondhervorming.

Kgalema Motlanthe het gesê die regering moet nou daad by die woord sit en die grondkwessie dringend aanspreek en afhandel.

As die datums so geskuif word sal Jan van Riebeeck een van die dae weer in die spervuur kom oor die sogenaamde grond wat hy gevat het. – Vryburger

Enjoyed this post? Share it!