Heerlike Groenboontjie Bredie

Heerlike Groenboontjie Bredie

Heerlike Groenboontjie Bredie
1 ui gekap
knoffel na smaak
6 med aartappels
600g stewing beef
1kg groenboontjies ~ gekerf
2 tubs knorr beef stock
swart peper na smaak

Ek het knoffel en uie gesmoor en toe my vleis saam gesit.
Voeg by 2 tubs knorr beef stock en swart peper.

Dan so bietjie opgetop met water en my stoompot sy werk laat doen.

Nou dat die vleis lekker sag is voeg ek my gesnipperde groeboontjies en aartappels by.

Na dit reg is meng ek in n pakkie beef stew poeier by .

Sout en peper na smaak. Laat bietjie prut,

Bedien met rys of stampmielies
Boerekos KK

Enjoyed this post? Share it!